BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 320

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Word soos kinders 4654 "Word soos kinders". Ek het welbehae in stille, deemoedige kinderliefde wat My vol vertroue tegemoet kom, wat behoefte het aan die Liefde van die Vader en by Hom beantwoording soek. "Word soos kinders". As julle werklik soos kinders sal voel en die pad na die Vader neem, wanneer julle by Hom julle toevlug sal soek, dan gaan julle die korrekte verhouding aan waarin julle aan die begin gestaan het en wat julle self verbreek het uit eie wil. Keer nou weer terug na die Vader, dan sal die ban verbreek word. Julle sal weer vrye kinders van God word. Julle het dan die weg na My gevind en sal nou in My nabyheid gelukkig kan wees. Julle sal dit lewendig in julleself moet voel, naamlik dat Ek julle Vader is, dat julle My kinders is wie - vanuit My Liefde voortgekom– ewig My Vaderliefde sal besit. Julle sal met hierdie gedagte aan My vrolik en rustig moet wees, deur elke nood en droefenis onaangeraak bly, in die vaste geloof dat julle Vader julle sal beskerm teen elke gevaar van liggaam en siel. Werklike vertroue kenmerk eers die verhouding van 'n kind tot die Vader. En solank julle My nie hierdie vertroue toon nie, staan julle nog nie in die verhouding van kind tot My nie. Dan is julle nog ver van My verwyder en Ek is vreemd vir julle en nie voortdurend teenwoordig nie. Waar 'n hart vir My open om met My tweespraak te hou, met die begeerte om My in haar op te neem, om My te hoor en te voel, dan is daar geen kloof meer tussen kind en Vader nie. Hy is by Hom en die Vader is voortdurend by sy kind. Die Vader hoor elke versoek, elke vraag, en Hy bedeel die kind soos wat dit vir hom nuttig sal wees. Streef dus in die eerste plek na die reg van kindskap, wat uit die regte verhouding met My voortvloei. Want wanneer julle My ware kinders word, kom baie regte julle ook toe, naamlik dat die Vader altyd dadelik vir sy kind sal sorg, dat Hy hom na voltooiing sal help, geestelik en aards, dat Hy hom sal onderrig en voed met voedsel vir liggaam en siel. Julle sal as My ware kinders alles van My kan verlang. Ek sal julle niks weier nie en julle voortdurend gelukkig maak met gawes van Liefde, wat Ek altyd vir My kinders gereedhou. "Word soos kinders". Laat alle eiedunk agterweë en kom in alle deemoed met liefdevolle harte na My toe en neem die oorvloed van My Liefde in ontvangs wat Ek aan al My skepsels wil skenk. Hierdie verhouding van kind tot die Vader moet nog op aarde tot stand gebring word, indien julle ware kinders van God wil word met alle regte tot in ewigheid. En wanneer julle julself eenmaal aan My oorgegee het soos ‘n willose baba, dan sal Ek julle nooit meer van My laat weggaan nie. Ek sal oor julle waak en alle kwade toegang tot julle belet, sodat julle nie meer verlore sal kan gaan vir My nie, of julleself aan My teenstander oorgee nie. Ek is julle Vader van ewigheid af en wag net vir die oomblik waarop julle in volledige kinderlike liefde julle harte na My sal ophef. Dan het Ek julle vir ewig herwin en julle sal vry wees. Die Vader hou Sy kinders nie onder dwang vas nie, want sodra hulle Hom in liefde onderdanig word, hulle wil nou dieselfde is. En hulle sal slegs dit wil wat My wil is en sal nooit meer kan faal nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205