BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 336

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Vormgeloof - Tradisionele geloof - Dwaalleer 4707 Dit is uiters harde werk om die mense uit die tradisionele geloof, uit die vormgeloof, te verander tot ‘n lewende geloof, omdat die woord 'geloof' nog nie vir hulle duidelik geword het nie. Hulle het die woord tradisioneel oorgeneem sonder om bewus te wees van die eintlike daadwerklike diepe betekenis daarvan en hang veel eerder uiterlike praktyke en gebruike aan in plaas van die kern, wat die onderrig van Christus is. Hulle het inderdaad met hul ore alles met betrekking tot Jesus Christus as die goddelike Verlosser gehoor en hierdie kennis met die woord 'geloof' beskryf. Hulle meen daardeur slegs dat hulle hulself nie teen hierdie kennis sal verset of dit sal verwerp as onwaarskynlik nie. Maar hulle het nog nie in besonder tot die detail van die Christelike leer deurgedring nie, nóg is hulle enigsins bewus van die betekenis van die verlossingswerk nie. Daarom laat hulle ’n inhoudsvolle ingesteldheid teenoor dit wat hulle geleer was, agterweë, wat egter nodig is om lewend te glo, dit wil sê om innerlike oortuiging te verkry van welke geloofsleer dan ook. Maar slegs ‘n lewende geloof kan tot die ewige lewe lei, omdat elke vormgeloof ongeskik is om die siel te verander. En alles is vormgeloof, solank as wat ‘n persoon nie deur ‘n diepe verlange na suiwer waarheid vervul word nie. Want hierdie verlange sal hom eers aanspoor om oor die ontvange geestelike kennis na te dink, wat dan deur innerlike oortuiging gevolg word, of deur bewustelike verwerping daarvan, waarvoor hy nie innerlike oortuiging of lewende geloof kan vind nie. En hierdie uitsorteer van die verkeerde van die ware moet plaasvind. Die dwaling moet van die waarheid geskei word, andersins kan mense geen duidelike voorstelling van God maak nie, Wie se Wese so volmaak is, dat alles wat van Hom getuig, ook volmaak moet wees. Maar misvormde lering sal nooit God se Wese openbaar nie, maar sal altyd ‘n vervormde beeld van God weergee. Maar solank mense wat ander mense wil onderrig, self nie die verskil tussen konvensionele en lewende geloof ken nie, solank as wat hierdie mense self geen kennis van die waarheid bekom het nie, juis deur die inneem van ’n standpunt met behulp van goddelike ondersteuning, waardeur ‘n lewende geloof nie bereik is nie, sal hulle ook nie die wat onderrig word, tot ’n ware geloof kan opvoed nie. Dit verklaar waarom tallose mense hulself gelowig noem, maar nog vêr verwyderd is daarvan, waarom die dwaling wydverspreid is en die waarheid slegs weinig instemming vind, waarom die mense baie as waarheid aanneem, wat hulle met ‘n ernstige wil sekerlik as dwaling kon herken het. Maar hulle hou vas aan die tradisie, vir geslagte lank keur hulle gedagteloos en sonder bedenkinge dieselfde misvormde leer goed wat aanvanklik deur Jesus Christus in sy suiwerste vorm aan die mense gegee was en wat slegs vertroebeling en vervorming kon ondergaan, weens die feit dat eie denke uitgeskakel was en daar geen ag meer geslaan was op die afwykings nie. Voorts word die mense ook tot onvoorwaardelike aanneming van ’n geloofsleer verplig, sodat hulle van alle verantwoordelik onthef voel, en sodoende het hul geloof steeds meer star geword en ‘n dooie geloof kan nie geestelike vooruitgang oplewer nie. Die mense moet opmerksaam gemaak word op hul doodse toestand en daarom moet die lewende geloof steeds weer gepredik word. Hulle moet ingelig word dat hulle hulself nie gelowiges kan noem solank as wat hulle tradisioneel goedgekeurde geestelike kennis erken sonder ondersoek nie, dus hulleself met diepe innerlike oortuiging sal bevestig en nie alleen met hul mond nie, maar dat dit ook intellektuele oordenking verg. Dan sal die sluier van hul oë wegval, dan sal die hart en intellek nou en dan weier om iets aan te neem en dan eers sal die waarheid tevoorskyn kom, wat die persoon dan gelukkig sal maak en hom tot ‘n ywerige aanhanger sal maak. En dan sal die mens lewend kan glo en homself van elke uiterlike vorm bevry. Dan eers sal sy siel ryp kan word en eers dan kan hy ‘n lid van die kerk wees wat Jesus Christus op aarde gestig het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205