BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 337

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Onverantwoordelike eksperimente sal die oorsaak wees van die verwoesting van die aarde 4708 Die goddelike wêreldordening kan nie omvêrgewerp word nie. Tog kan die menslike wil hom daarteen verset, maar slegs tot sy eie nadeel. Daar bestaan wette wat die menslike verstand nooit sal kan deurgrond nie. Want hulle gryp nie net in die gesteldheid van die natuur in nie, maar hulle lê ook ten grondslag aan die bestaan van ander skeppings, om watter rede hulle vir die menslike verstand nie bespeur of deurgrond kan word nie, Maar tog moet dit aanvaar word en mag dit nie buite beskouing gelaat word nie, sodat geen opponerende wette hulle laat voel nie, wat ook in goddelike wysheid gegee is en wat dus die ewige ordening ten doel het. Aan die mens is daar wel, tot op ‘n sekere vlak, 'n skepping toegeken en netso kan dit na alle kante ondersoek word. Maar solank die mens nog nie in volledige besit is van geestelike krag nie, word daar grense aan hom gestel, beide in die kennis, asook in die gebruik van die kragte van die aarde, wat altyd in 'n sekere wetmatigheid - in 'n sekere ordening - hulleself moet ontplooi en benut moet word. As daar geen aandag aan hierdie wetmatigheid geskenk word nie, en as hierdie kragte dus teen die ordening in werking gesit word, dan sal die uitwerking katastrofies wees en 'n algehele verwoesting van welke materie dan ook die onvermydelike gevolg sal hê wat die menslike wil nie sal kan stop nie. Want nou werk ander skeppings, ander hemelliggame, ook daarop in, wat met hierdie kragte in verband staan en dus word ook nog meer skade toegebring. Die mense skenk geen aandag meer aan hierdie uitwerkings nie, want hulle is sonder uitsondering die slagoffer van sulke verwoestings, behalwe diegene wat al in besit sal wees van geestelike krag en wie deur die goddelike Wil van die in gevaar gebragte wêreld weggeneem sal word. So ’n gebeurtenis sal homself afspeel en dus die einde van hierdie aarde beteken. Die menslike wil sal homself aanmatig om kragte te wil ondersoek en sal deur eksperimente kragte in werking te sit wat 'n ontsettende uitwerking sal hê, juis op ‘n verwoestende manier. Want dit is geen edele motiewe waaruit ondersoeke gedoen word nie, wat so ondenkbaar sleg sal eindig. En daarom weerhou God die seën wat op arbeid berus wat nie die welsyn van die medemens ten doel het nie. Tewens handel hulle in stryd met die goddelike natuurwet in soverre, dat hulle ondersoeke onderneem wat gevaar inhou vir menselewens, dat hulle mense as proefkonyne gebruik wat hul lewens moet offer. Dit is 'n sonde teen die goddelike ordening, teen die liefde tot God en die naaste en ook 'n sonde teen die hele mensdom, wat daardeur tot ondergang gedoem word. Want die kennis van diegene wat sulke pogings onderneem, is by verre nie toereikend nie en dus is sulke pogings nog voorbarig, waaroor daar egter geen twyfel bestaan nie. En sulke onverantwoordelike eksperimente kan nie deur God geduld word nie en dit sal dus terugslaan op diegene wat eksperimenteer, wat niks verder sal bereik as 'n totale verwoesting van alle materiële skeppings van die aarde nie, dus 'n vernietiging van die materie, wat in ’n geestelike sin egter die verbrokkeling van elke vorm en die vrylating van die daarin gebonde gees sal beteken. Dus sal mense hierdie laaste vernietigingsdaad op die aarde in werking stel en die hele mensdom sal daardeur ten gronde gaan, deurdat hulle versugting na roem, ‘n enorme groot vergeldingsdrang en hebsug na materiële goedere van die mense roekelose spekulante sal maak, wat baie goed sal weet dat hulle hul medemens in gevaar bring en desondanks nog met hul pogings sal voortgaan. Wat hulle tevore ondervind het, sal vir hulle genoeg aanmaning en waarskuwing gewees het om daarvan af te sien en daarom sal hulle handeling 'n misdaad wees wat God nie ongestraf sal laat nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205