BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 344

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Christus die hoof van Sy kerk - Lede van die ware kerk 4721 Die hoof van die kerk van Christus bly Jesus Christus Self. Want hierdie kerk is op die geloof in Sy verlossingswerk gefundeer, wat die gemeenskap van die gelowiges insluit, dus van diegene wat hulself onder die kruis van Christus geplaas het en wat wil deel in die verlossing deur Sy bloed wat Hy vir die sondige mensdom vergiet het. Anders as hierdie geloof in Hom en die verlossing deur Hom, kan Sy kerk nie opgeneem word nie. En so moet die woorde van Jesus opgeneem word: "Jy is Petrus, die rots. Op jou wil Ek My kerk bou." Petrus was die mees gelowige onder Sy dissipels en hy het die taak van die mens Jesus herken. Hy het in Hom geglo as die Seun van God en Verlosser van die wêreld, alhoewel hy in oomblikke van aardse nood die wêreld op die voorgrond geplaas het, wat hom aangespoor het tot sy drievoudige verloëning. Sy geloof was daarom nie swakker nie, slegs sy vlees het tekortgeskiet in die angs en nood deur die gebeure rondom Jesus. Wie dus aan Sy kerk wil behoort, moet dus ook vir Jesus Christus erken en daarom sal Jesus Christus ook steeds bely moet word as teken van die lidmaatskap van Sy kerk. En dus sal Sy leer ook in haar bekendgemaak moet word, dit wil sê: Daar moet dieselfde onderrig word as wat Jesus vir Sy medemense geleer het. Die mense moet vertroud gemaak word met hierdie evangelie, omdat die kennis daarvan noodsaaklik is om ook die geloof aan die verlossing deur Jesus Christus te laat oplewe. Want eers die ware geloof word aanleidend daartoe dat die mens die regte verhouding sal aanknoop met die Een wat vir hom die ewige geluksaligheid verwerf het deur Sy kruisdood. Daarom kan aanhangers van elke geloofsgemeenskap die aanspraak laat geld op die lidmaatskap van die ware kerk van Christus, indien hulle maar in Jesus Christus en Sy verlossingswerk glo en tot Sy evangelie deurgedring het en hul lewenswandel volgens Sy goddelike leer van die liefde lei. Dit alleen is die tekens van die kerk wat Jesus Self op aarde gestig het, dat die mense in sy gees sal bly en Hom nooit meer uit hul gedagtes sal verloor nie en sal poog om Hom na te volg in dade, woorde en gedagtes. Die geloof in Jesus Christus spoor die mense daartoe aan om 'n korrekte lewenswandel te lei, want die woorde van Jesus, naamlik Sy evangelie, is vir hom heilig. Hy beskou dit as God se woord en probeer om dit ten volle te onderhou. En daardeur wek hy die gees in homself tot lewe en die werksaamheid van die gees is dan die sekerste teken van lidmaatskap van die ware kerk van Christus. Maar hy hoef nie die uiterlike bande te hê nie, naamlik dit wat moet voldoen aan uiterlike formules van 'n een of ander tradisiegetroue manier van gedwonge lidmaatskap wat 'n mens tot die gemeenskap van gelowiges laat behoort nie. Want dan beteken die opwekking van die gees nie veel nie, maar meer die verlange na die uiterlike voorkoms, slegs in naam. Wie vir Jesus Christus as die hoof van die kerk sien, sal bewustelik op Hom afstuur. En vir hom is Sy woord die evangelie, die enigste weg na die doel, want die woord is die vlees en die bloed van Jesus. Dit is brood en wyn uit die hemel. Gevolglik moet dit ook na die hemel lei. Dit moet tot die nouste aaneensluiting met die goddelike Verlosser self lei en dus salig maak. Die Woord is dus die kern van die kerk van Christus. Die Woord is die leer van Sy liefde en waar dit aan die mense oorgedra word, daar sal die ware kerk van Christus steeds wees. En wie sy Woord sal opneem in sy hart en daarvolgens leef, is Sy aanhanger. Hy is lid van Sy kerk, wat steeds net geestelik opgevat moet word, dus nie aan aardse organisasies gebonde nie. Tog kan elke aardse kerklike organisasie lede van hierdie kerk insluit, sodra hulle aan die voorwaardes voldoen, indien hulle ware, gelowige aanhangers en belyers van Jesus Christus en Sy verlossingswerk sal wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205