BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 354

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

God spreek deur die hart tot die mens 4736 Julle sal moet doen wat julle hart julle gebied, want deur die hart spreek Ek tot julle, met dien verstande dat julle My stem wil hoor. Julle sal dus die hart kan laat spreek, of ook die verstand. Dus sal julle aan julle gevoelens aandag kan skenk of ook die verstand laat heers, dus een of ander voordeel nastreef deur julle handeling, terwyl die hart hierdie voordeel nie verkry nie. Maar as julle wil dat Ek julle raad gee, deurdat julle My vooraf vra vir onderrig, dan hoef julle maar net op julle gevoelens te let en dan sal dit waarlik goed wees wat julle doen. Dan is julle hart die alleen oorbringer van My wil. En na haar stem kan julle luister. So word julle ook ooreenkomstig julle gevoel onderrig, dus sal julle instinktief afwys wat verkeerd is en aanneem wat ooreenstem met die waarheid. En so is ook te verklaar waarom mense wat innig met My verbind is, dwaalleringe deur hul gevoel verwerp wanneer dit vir hul voorgehou word. Dit is 'n teken dat hulle siel haar verweer teen iets wat vir haar skadelik is, dat sy in haar verlange na die korrekte en ware deur die Gees in haar gewaarsku word om nie iets onwaars aan te neem nie, dat sy haarself dus onbewustelik vyandig opstel en haar ingesteldheid nie verberg nie, maar openlik beken. Dan bring Ek Self hierdie mens daartoe dat hy homself afwysend uiter, omdat Ek wil hê dat dwaalleringe gebrandmerk sal word as verderflik vir die siel. Maar as die innerlike stem in 'n mens swyg, sodat hy nie die verkeerde van 'n handeling of leer insien nie, dan verlang hy nie na My raad nie, maar is van homself of sy oordeelsvermoë oortuig. Hy vra nie en kan daarom geen antwoord ontvang nie. Ek kan nie deur die hart tot hom spreek nie, omdat hy nie let op sy gevoelens nie. Maar die wil om af te wys sal tog in hom gewek word, as hy maar ernstig was om die suiwer waarheid te ontvang, wat hy egter altyd net via My en deur My sal kan vind. Wie die slagoffer word van 'n dwaalleer, moet die skuld by homself soek. Want sodra hy na die waarheid verlang, sal sy vir hom aangebied word. Want steeds spreek Ek deur die hart tot diegene wat deur My onderrig wil word, omdat Ek geen mens in dwaling laat wat na die waarheid verlang nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205