BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 355

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Dienaars van God se weg is uitgestippel 4739 Die weg wat julle sal moet gaan, is van ewigheid af vir julle uitgestippel, omdat Ek julle aangestel het om werksaam te wees vir My en My ryk. Sodra julle My Wil binnegegaan het, sal julle denke, wil en handelinge ook in ooreenstemming met My Wil wees en so sal elke weg wat julle deur My gaan, ook vasgestel wees, hoe julle julleself aanpas by die arbeid vir My ryk, dus dat hierdie arbeid van julle deurslaggewend sal wees vir die verloop van julle aardse lewe. Steeds word daar aan julle geleentheid gebied om julle taak uit te voer en steeds sal Ek julle daarheen lei waar julle nodig is, waar julle met sukses werksaam sal kan wees vir My ryk, indien die wil van die mens julle nie afwys en hy die seëninge kwytraak wat julle vir hom wou bring nie. Niks is toevallig nie en niks is willekeurig wat julle meemaak nie, want net soos wat alles gebeur, so is dit My Wil en daarom sal julle nooit ‘n verkeerde weg kan gaan vanuit eie skuld nie, maar waarheen dit lei, daarvoor is ook julle werksaamheid nodig, selfs wanneer die resultaat minimaal is. Ek Self waak oor julle weë wanneer julle as My knegte in My opdrag wil werk. Ek wys aan julle die arbeid toe wat Ek vir julle nodig ag en wat julle in staat is om te verrig. Daarom sal julle elke dag sonder sorg kan begin en eindig, julle sal niks anders kan doen, as wat My Wil vir julle voorbeskik het nie, omdat julle self afgesien het van julle wil, omdat julle julle dienste uit vrye wil vir My aangebied het en Ek nou hierdie wil kan stuur, wat homself aan My ondergeskik gemaak het. Ek neem julle nie die vrye wil af nie, maar indien julle julleself aan My onderwerp, sal julle nou vanself, dus vanuit julle wil, dit doen wat Ek voorsien het sedert ewigheid. En hierdie sekerheid moet elke aardse sorg van julle af wegneem, want wanneer Ek julle lot bestuur, sal julle julleself ook onder My beskerming kan voel en seker wees van die trouste sorg van julle Vader, net soos wat julle egter ook alles wat julle doen, nie as willekeurig mag beskou nie, veel eerder die uitvoering daarvan beskou as deur My in julle harte geplaas en dus steeds in ooreenstemming met julle taak waarvoor Ek julle in diens geneem het, omdat julle julleself vir My aangebied het. So sal elke dag verloop net soos wat Ek dit wil en julle sal uit vrye wil steeds so handel soos wat My Wysheid dit van ewigheid as nuttig ingesien het. Dan is dit ook My Wil en My Gees sal julle daartoe aanspoor dat julle My Wil uitvoer. Die weg waaroor Ek julle lei is dikwels wonderlik, maar laat julle sonder sorg meevoer. Ek sal voortdurend langs julle gaan en sal julle nooit meer ‘n weg laat gaan wat tersyde sal voer nie. Maar op een ding sal julle moet let, naamlik dat julle steeds dit uitvoer waartoe julle hart julle dring, dat julle nie teen die gevoelens van julle harte in handel nie, want My Wil gee Ek aan julle te kenne deur die hart. Slaan daarom ag op dit wat julle wil doen en dit sal goed wees en vir julle sukses oplewer en die arbeid vir My en My ryk sal geseënd wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205