BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 358

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Voorbidding vir geestelike welsyn 4743 Ek wil julle almal help om salig te word, maar slegs wanneer julle wil eweneens daartoe bereid is, omdat Ek andersins geen vrye geestelike wesens kan verkry nie. Inteendeel, Ek sou slegs geoordeelde wesens kry wat Ek nie My kinders sou kon noem nie. En daarom moet julle wil streef na volmaaktheid. En daarom kan julle mense wel vir mekaar bid, maar elke mens moet afsonderlik bereid wees om die pad na voltooiing te gaan. Deur voorbidding kan daar slegs krag aan hom gegee word, wat egter ook deur hom afgewys kan word, indien hy hom verset teen die toevoer van krag, dit wil sê: indien hy geen ag sal slaan op die innerlike opwellende rigting van die goeie of na die stem van die gewete nie en omdat hy daardeur nie wil nie, bied hy dus in ’n sekere sin weerstand teen die invloed van die geestelike ligwêreld, wie hul – as gevolg van die voorbidding van 'n mens - oor hom ontferm. Die mens het as gevolg van die voorbidding 'n sekere voordeel, deurdat sy gedagtes gerig sal word op sy lewensdoel, naamlik op sy geestelike ontwikkeling. Hy word deur middel van gedagtes deur ligwesens beïnvloed. Maar hoe hy daarop sal reageer, word aan sy wil oorgelaat, want dit is vry en is nie onderworpe aan dwang nie, om welke rede die voorbidding van 'n liefdevolle mens vir die geestelike welsyn van sy medemens, die ander persoon kan help, egter nie noodwendig moet help nie, omdat dit van die persoon waarvoor gebid word se wil afhang. Nogtans is liefde krag. Sy werk opwekkend en kan ook 'n dooie siel tot lewe wek. Die wil kan verander word deur liefdevolle voorbidding en redding uit geestelike nood kan dus aan 'n mens gebring word. Maar altyd moet liefde die beweegrede wees vir die voorbidding, dan sal dit nie sonder resultaat wees nie. Want die weerstand teen die krag van die liefde is nie blywend nie, omdat die liefde altyd die oorwinnaar sal wees, waarteen ook die sterkste wil nie kan standhou nie, omdat Liefde goddelike Krag is en alles afdwing wat Sy wil. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205