BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 362

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Astrologie – Die lot uit die sterre 4748 Slegs dit wat die verlossing van die gees tot inhoud het, is deur My Gees ter beskouing gegee, wat dus min of meer uitvoerig kennis gee van My heilsplan en gevolglik ook van My en My Wese getuig. Kennis wat buite hierdie raamwerk val, wat dus in die mens nóg die geloof aan My Liefde, Wysheid en Almag wek, nóg die sielerypheid van die enkeling bevorder, kennis wat bowendien in teenspraak is met die leer van Christus, in soverre dit die vrye wil van die mens ontken, dus dat die mens totaal willoos aan die noodlot sou oorgelewer wees, kennis wat vêrder meen dat die toekoms wat deur My Wysheid vir die mens verborge is, te kan ontsluier, is nie die werk van die Gees nie en dus ook nie volgens My Wil nie, veel meer ‘n middel van My teenstander om die mense van die ware kennis af te bring en hulle denke op ‘n dwaalspoor te lei. Nimmer sal mense kan deurgrond of bereken welke vorm die lewenslot van die enkeling sal aanneem nie, inteendeel is al hierdie dergelike bewerings verkeerde gevolgtrekkings of vermoedens wat wel toevallig kan klop, maar dan nooit op grond van berekeninge of die invloed van bepaalde sterre nie, inteendeel beantwoord die lewenslot aan My plan van ewigheid, waaraan die vrye wil van die mens ten grondslag lê. In die groot skeppingsruimte is daar weliswaar eindeloos baie hemelliggame vir die mense op aarde sigbaar, maar hierdie hemelliggame oefen nie ‘n bepaalde invloed op die mense uit nie, wat ook vir elkeen begryplik sal wees, as hy daaraan dink dat tallose hemelliggame in hulle toegewese bane rondgaan, dat hierdie wetmatigheid sedert ewigheid deur My Wysheid ingesien is as goed en korrek, dat al die hemelliggame lewende wesens dra ten dienste van hul positiewe ontwikkeling en dat ook hulle lot bepaal is, maar dit word nooit deur ander hemelliggame beïnvloed nie. Slegs suiwer op natuurlike wyse kan die bewoners van die aarde van atmosferiese strominge gewaarword, wat hulself deur die nabyheid van bepaalde hemelliggame openbaar, maar wat egter geen invloed op die lot van die enkeling het nie. Die wetmatigheid in die hele heelal, die ewige ordening wat in My skepping herkenbaar is, is wel genoeg bewys van ‘n leidinggewende Mag. In dieselfde ordening word die ontwikkelingsgang van die wesens egter ook voltrek, terwille van wie die hele (materiële) skepping eers ontstaan het. Dat hierdie skeppings nou ‘n bepaalde invloed het op die ontwikkeling van die geestelike wesens is korrek, maar slegs in soverre dat dit vir hierdie wesens ‘n voortdurende omvorming moontlik maak en sodoende ‘n langsame klim omhoog. Maar in die stadium van die vrye wil word die mens so met gebeurtenisse gekonfronteer, soos wat Ek dit in My Wysheid as gunstig vir die wesens ingesien het. Dat die hele aardse lewe haarself in ‘n bepaalde wetmatigheid voltrek, gee aanleiding vir die mense om verkeerde gevolgtrekkings te maak, hulle het hierdie wetmatigheid volgens eie denke uitgelê en nou gevolgtrekkings gemaak wat hulle met die lot van die mens in verband bring. Maar hierdie ondersoekinge stem glad nie ooreen met die waarheid nie en word ook nie deur My goedgekeur nie, want Ek sal steeds die vrye wil van die mens laat geld, ofskoon Ek die lewenslot sedert ewigheid bepaal het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205