BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 365

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Liggaam - Siel – Gees 4757 Dit is onbegryplik vir die mense in welke verhouding liggaam, siel en gees tot mekaar staan en daarom is die funksie van die gees ook vir hulle moeilik om te verklaar. Die gees staan teenoor die liggaam, terwyl die siel tussen beide staan en dus as’t ware tussen die liggaam of die gees moet kies, maar haarself nooit na beide kan rig nie. Die siel is by die beliggaming as mens, die liggaam heeltemal toegewy. Sy beywer haarself om dus alle begeertes van die liggaam te vervul, d.w.s. die denke, gevoel en wil. Die siel van die mens is slegs op die liggaam gerig, omdat sy self nog uit materie bestaan en ook met die materie probeer verenig. En daarom sal die mens slegs verlange hê na materiële goedere, omdat dit behoort tot wat die liggaam behaag. Die gees kom dus glad nie nie tot sy reg nie, want die siel luister nie na wat die gees van haar verlang nie. Hy kan homself nie laat geld nie, omdat die liggaam nog voorrang geniet en heeltemal beslag lê op die siel, dus haar sinne en strewe oorheers. Maar die siel kan ook die waardeloosheid van aardse dinge erken en die liggaamlike begeertes as onbeduidend beskou. En sy kan van die lewe meer verlang as slegs aardse goedere, dan kom die gees tot sy reg, dan openbaar die gees homself aan die siel en word deur haar aangehoor. Dan begin die siel ‘n ander rigting inslaan en verlang nou nie meer na die liggaam nie, maar sal geestelike goedere nastreef. Sy laat haarself laat onderrig, d.w.s. sy neem sonder teenspraak aan wat die gees vir haar te sê het. Ja, sy voel haarself gelukkig en gee steeds minder ag op die liggaam, of sy probeer om die liggaam meer gewillig te maak vir wat die gees van die siel verlang, naamlik om die aardse materie op te gee en te verwissel vir geestelike goedere. Dan het die gees geseëvier oor die liggaam, want beide, gees en liggaam, probeer om die siel vir hulleself te wen en sodra die gees slaag om die begeertes van die liggaam te verdring, word hy die oorwinnaar. Maar wat is onder “gees” te verstaan? Gees is die goddelike in die mens, wat die mens as goddelike skepsel kenmerk. Gees is die band wat die mens verbind met die Vadergees van Ewigheid; hy is die bewussyn in die mens wat met die Vader van ewigheid vir ewig verbonde is. Want sodra hy in aksie kom, besef die mens eers dat hy ‘n skepsel van God is, voor dit was hy as lewende wese net bewus van homself en het alles uit die lewe gehaal wat dit gebied het. Besef die mens egter wie hy is, dan beteken die wêreld niks meer vir hom nie, dan soek hy goedere van hoër waarde en dan is sy gedagtes na die geesteryk gewend. Dan streef hy om in verbinding te kom met Hom wat hom die Lewe gee, dan is sy denke korrek en sy wil en handeling ook ooreenkomstig die goddelike Wil. En dan werk die Gees uit God in die mens, waaraan die siel haarself dan oorgee om gelei en onderrig te word, sodat liggaam, siel en gees een kan word en die verbinding met God soek, want die gees dring onophoudelik op die Vadergees aan, met wie hy onskeibaar verbonde is en sal bly tot in alle ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205