BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 370

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

God duld slegte handelinge, maar keur dit nie goed nie 4770 Wat Ek laat realiseer het, hoef nie altyd in ooreenstemming met My Wil te wees nie, inteendeel kan dit totaal teen My Wil gerig wees, maar Ek verhinder dit nie, omdat Ek enersyds die vrye wil van die mens respekteer en andersyds moet die verkeerd gerigte wil tot die besef kom om na ‘n beter insig verander te word. Maar die insien daarvan vind meestal eers plaas wanneer die uitwerking van die slegte handelinge, denke of spreke, ‘n sekere skade of verlies beteken, wanneer hulle op die een of ander manier storend werk. Eers dan is dit moontlik dat ’n mens homself besin om in te sien dat hy in stryd met My ewige ordening werksaam is. Vir die mense sou daar geen moontlikheid gewees het om vooruit te kom, as Ek elke slegte handeling sou verhinder nie, dus dat Ek My Krag van hulle sou onttrek, as hulle van plan was om dit uit te voer. In vrye wil moet die mens ryper word. Hy is in besit van lewenskrag solank as wat hy op aarde in vlees en bloed leef en hierdie krag moet hy vry kan gebruik na elke rigting en sy wil moet ‘n korrekte besluit neem. Dit is die geloofsproef wat julle almal sal moet deurstaan en julle is dan eers goed, wanneer julle die goeie kies uit vrye aandrang, hoewel die slegte groot voordeel vir julle sou oplewer het. En daarom sal Ek nooit ‘n daad verhinder nie, Ek wil en kan slegs die uitwerking daarvan voorkom, of keer teen die wil van die handelende mens in. En so kan iets wat deur die mens as sleg ingesien word, as deur My begunstig skyn te wees en tog het Ek geen welgevalle daaraan nie, veel eerder duld Ek dit net, maar keur dit nooit goed nie. Tog moet die mens homself verantwoord vir alles waarna sy wil strewe, selfs wanneer dit ‘n seënryke uitwerking deur My Wil, sal hê. Dit is dan ‘n moontlikheid om ryp te word vir die siele wat slagoffers is van dade wat deur ‘n slegte wil voortgebring was, wat Ek wel toelaat, maar nie goedkeur nie, solank as wat dit teen die gebod van die liefde tot God en die naaste indruis. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205