BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 371

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Kerkhervormers 4773 Gedurende alle tye was daar mense gewees wat verlang het om die waarheid te ken en wat My in diepe liefde toegedaan was en aan hulle het dit baie vinnig duidelik geword dat die suiwer leer wat van My uitgegaan het, misvormd geword het, want wie die waarheid begeer, sal ook die dwaling sien en die afwyking van die suiwer waarheid. Wie My bemin, sal My Woord as Goddelik herken, net soos wat hy egter ook elke dwaalleer as die werke van mense sal herken, want die liefde vir My en die verlange na die waarheid verskerp sy krag om in te sien en die vermoë om te oordeel. En daarom is daar ook voortdurend teen die dwaling gestry, d.w.s. steeds weer was daar mense gevind wat probeer het om reg te stel wat verkeerd was en wat daarom as hervormers opgetree het, wat bestry was deur diegene wat hulself nie wou losmaak van die dwaling nie en dit verdedig het as God se Woord. Ek was steeds met hulle vir sovêr Ek met hulle ten stryde getrek het teen die dwaling, dat Ek dus Self deur hierdie mense gespreek het tot almal wat hulle aangehoor het en steeds was daar mense wat dit gretig opgeneem het wat die eerstes hulle gebring het, wat dit aanvaar en self ywerig verdedig het. En so het iedere hervormer sy aanhangers gekry en so het daar “kerkskeurings” ontstaan, dus die kerk wat homself as deur My gegrondves uitgegee het, het steeds weer ‘n verandering ondergaan, omdat sy volhard het in die leerstellinge wat as dwaling ingesien is; en die lede wat hulself hierteen verset het en ‘n eie geestesrigting nagestreef het, het dus weer ‘n kerk gevorm wat haarself uitgegee het as My kerk. Die stigters van hierdie kerk was wel deur My Gees verlig, omdat hulle die waarheid uit liefde vir My nagestreef het. Maar hulle volgelinge het nie altyd na die waarheid gesoek of daarna verlang nie. Die mens wat in die waarheid vasstaan, verlang nie net altyd na die waarheid nie, veel eerder laat sy teensin teen die eerste kerk hom die tweede volg. En nou gebeur weer dieselfde. In waarheid vasstaan sal slegs die mens doen wat ernstig daarna soek en verlang, want aan hom openbaar Ek My en hy sal altyd op hoogte wees van My leer wat Ek aan die mense gepredik het ten tye van My lewe op aarde. My Gees sal die mense steeds verlig wat in die verlange na die suiwer waarheid, om verligting van hulle gees vra. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205