BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 373

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Swaarste straf 4777 Om hernieud gekluister te word in die hardste materie is die swaarste straf wat ‘n geestelike wese kan tref wat alreeds as mens beliggaam was op die aarde. Die ontelbare skeppings is al ’n bewys dat ontelbare wesens weer hulle ontwikkelingsweg moet begin, want solank daar nog iets geestelik is wat nodig het om hulle te ontwikkel, sal daar ook aardse, materiële skeppings bestaan wat vir die gees as draers sal dien en wat die ontwikkeling daarvan moontlik sal maak deur die veelsydigheid en verskeidenheid van vorms, na gelang van die voorkoms van harder of sagter substansies. Solank as wat hierdie skeppings geen einde het nie, is die gees nog nie verlos nie. Gedurende die tyd van een verlossingsperiode kan die gees homself opwaarts ontwikkel tot mens vanuit die hardste materie, want hierdie moontlikheid bestaan wel. Maar daartoe is die opgee van alle weerstand teen God gedurende ‘n bepaalde tyd nodig. Dit is wel moontlik, maar misluk meestal deur die hardnekkigheid van die gees wat aanvanklik so weerspannig is teen God, dat dit ewighede kan duur alvorens hierdie weerstand gebreek of verswak is. Hierdie weerstand is te sien in die skeppings wat vir die menslike oog skynbaar onveranderlik lyk vir ‘n eindelose lang tyd. Ook vir die gees in die skeppings wat in ‘n sekere sin die kors van die aarde vorm en ‘n gewelddadige oplossing deur die goddelike wil ondergaan, moet die moontlikheid van ’n opwaartse ontwikkeling gegee word. Vir die gees is een verlossingsperiode nie voldoende nie. Tog bespeur hy aan die einde van hierdie tydperk die opstand in die heelal en sal nou self streef na ‘n nuwe omvorming en die weerstand teen God word nou swakker, omdat hy Sy enorme Krag en Mag by homself ondervind. En God hou rekening met hierdie verlange en sal aan die einde van hierdie periode alle skeppings oplos, wat dus dan ook ‘n keerpunt beteken vir die gees wat sedert ewighede werkeloos en gekluisterd was in die binneste van die aarde. Die gees is nou tot diening bereid en word in die uiterlike vorm ingelyf wat in die begin maar slegs ‘n minimale werksaamheid toelaat. En so begin die ontwikkelingsgang nou na hoër ontwikkeling oor die aarde en lei ook verseker tot die beliggaming as mens, al is dit eers na ‘n baie lang tyd. Dit is ‘n nadere verklaring vir die verwoesting van die aarde wat binnekort sal plaasvind en wat al in die ewige Verlossingsplan voorsien is, want ofskoon baie menselewens aan hierdie vernietiging ten prooi sal val, sal dit verlossing beteken vir die gees wat ’n nuwe omvorming uiters verlangend tegemoet sal gaan. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205