BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 374

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Weersien in die hiernamaals in die toestand van voltooiing 4781 In die geesteryk herken die siele mekaar wat hulleself in dieselfde graad van rypheid bevind en in ‘n bepaalde graad van rypheid is wat ontvanklik is vir lig, wie dus in staat is om geestelik te kan sien, terwyl die siele in die duisternis mekaar nie kan herken nie, ofskoon hulle op aarde met mekaar verbonde was. Hulle kan wel wesens waarneem en met hulle in kontak tree, maar van ’n herkenning kan daar geen sprake wees nie, want hulle besit nie meer liggaamlike kenmerke nie en om geestelik te kan sien, vereis ‘n bepaalde graad van rypheid. ‘n Ligsiel kan egter ‘n bekende siel van die aarde weer vind en haar ook nader sonder om egter deur haar herken te word, om welke rede die ligsiele ook helpend kan bystaan, maar wel verhul, sodat die ligstraling wat van hulle af uitgaan, geen dwingende invloed sal uitoefen op die onvolkome wesens nie. Daarom vind sulke op die aarde onvoltooide, gestorwe siele in die geesteryk hulpvaardige siele wat hulle tegemoetkom, omdat liefde hulle met mekaar verbind, toe hulle nog op aarde was. Tog moet die siel haarself uit eie wil vir onderrigting en raadgewing oopstel. Die ware weg sal aan haar gewys word, maar sy moet dit egter nou self gaan. Bevind siele hulle daarenteen in so ‘n rypheidsgraad dat hulle beide ontvanklik is vir lig, al is dit ook van verskillende sterktes, dan sal hulle ook bekwaam wees om geestelik te sien en hulle herken mekaar tot hul onbeskryflike vreugde. En nou kom hulle byeen om gesamentlik te werk, aanvullend en lerend in liefde tot mekaar, wat die siel buitengewoon gelukkig maak. ‘n Weersiens in die geesteryk staan dus vas, dit kan net ’n geruime tyd neem totdat ‘n siel in die ligsfeer kan ingaan en dan eers haar geliefdes weersien. Dan besef sy dat hulle haar reeds dikwels kragtig naby was as raadgewers en leiers op die weg na Bo. Die saligheid van so ‘n ontmoeting is onbeskryflik en weeg op teen die baie leed wat die siel eers in die hiernamaals moes verdra, voordat sy tot die lig gekom het. Maar waar ‘n ligsiel help deur haar liefde, daar sal die doel ook verseker bereik word. Want die liefde is die sterkste krag wat die nog onverlostes help, wat hulle ook toegang tot die geesteryk verseker, tot die ryk van lig en saligheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205