BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 380

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Beliggaming van vele Ligwesens aan die eindtyd 4803 Die aardse wêreld dien ook die ligwesens voltooiing. Want die aardse wêreld gee die meeste geleenthede om kindskap van God te verkry, wat 'n ligwese slegs deur 'n lewe in die vlees op hierdie aarde sal kan bereik. Maar die gang oor hierdie aarde as mens vereis dan nie die positiewe ontwikkeling in die "jy moet" toestand nie, maar 'n ligsiel kan haarself direk in die vlees laat verwek, om die vrye wilsbeslissing af te lê, waar sy dikwels harde beproewinge opgelê word. Ligsiele daal steeds weer neer na die aarde en heel in die besonder in die laaste tyd voor die einde word baie sulke beliggamings toegestaan, omdat juis hierdie moeilike tyd van die aardse bestaan die hoogste graad van rypheid waarborg en ook omdat die dwalende mense geestelike leiers nodig het, wat slegs sulke as mens beliggaamde ligwesens kan wees. Jesus Christus was ook so 'n Ligsiel, wat 'n enorme groot en heilige Taak op Homself geneem het, wat die moeilikste vereistes aan die wil van 'n mens gestel het. Sy Siel was wel volmaak toe Hy hierdie aarde betree het, maar tog het hierdie graad van lig geen invloed op die aardse bestaan van die Mens Jesus gehad nie, anders sou Sy taak – naamlik die verlossing van die mensdom - sy waarde verloor het. Dit was uiters moeilike vereistes wat as sodanig aan hierdie Mens gestel was. Hy moes, net soos elke ander mens, die liggaam met sy wense en begeertes oorwin, wat buitengewoon sterk in Hom ontwikkel was en wat dus buitengewone selfbeheersing en tug vereis het. Sy Siel moes baie groot versoekings weerstaan; dit was 'n voortdurende stryd wat die Mens Jesus in Sy jeug teen Homself moes gevoer het. En daarom was Sy Liefde, die sagmoedigheid en die geduld baie hoër te waardeer, as die van 'n sagte mens sonder begeertes, wat niks hoef te oorwin nie, omdat niks of weinig hom aanlok nie. Hierdie Siel van die Lig het vanaf die allereerste begin Haar Missie en Haar weg oor die aarde geken, toe die nood van die mensdom dit geverg het. Dus het Jesus op 'n tydstip na die aarde gekom waarin die onbeheerstheid onder die mense die oorhand gekry het en die mense nou juis 'n voorbeeld gegee moes word, dat en hoe dit moontlik was om die onbeheerstheid baas te raak. Alles, ook die moeilikste, vermag die Liefde deur Haar Krag. Daar bestaan niks onoorwinlik vir 'n mens wat in die liefde leef nie. Die liefde self is die krag en kan dus ook die vrye wil tot ongehoorde krag maak, sodat alles moontlik vir die mens kan wees. Wanneer daar aan die tyd van die einde buitengewoon baie beliggamings van ligsiele op aarde plaasvind, dan word aan hulle almal 'n taak opgedra wat liefde en wilskrag vereis. Maar al hierdie siele het dieselfde taak, naamlik om die goddelike Woord onder die mense te versprei. Want deur wetende siele word die kennis op aarde aan hulle ontsluit, respektiewelik in herinnering gebring. En dit spoor hulle aan om die kennis deur te gee aan hul medemense wat in geestelike duisternis voortgaan. En dus is dit 'n kenmerk van diegene wat van bo is, dat hulle ywerig deel sal hê aan die verspreiding van die goddelike Woord, maar let wel: Van die Woord wat sy oorsprong in die geesteryk het. Die leer van die Liefde wat Jesus Christus op aarde verkondig het, was die deur God Self deur Jesus gesproke Woord en sal dit ook bly tot in alle ewigheid. En van hierdie leer van die Liefde sal en moet altyd melding gemaak word waar 'n mens vir God wil opkom. Beliggaamde Ligsiele vind slegs in die verbreiding van hierdie goddelike liefdesleer hul geluk op aarde en hulle is die ware verteenwoordigers van God op aarde. Wat buite hierdie leer geleer word, is mensewerk. Wie daarvoor opkom, is nie afkomstig uit die ryk van die Lig nie; baie eerder is die ryk van die duisternis hul vaderland. En ligsiele sal altyd die begeerte hê om teen sulke leringe op te tree, wat in die eindtyd buitengewoon dikwels sal voorkom. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205