BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 383

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Genade is onbeperk – Geen bevoorregting van die enkeling 4813 Die mate van genade wat julle wil aanneem sal julle altyd ten deel val, dit wil sê, wat julle werksaam by julle wil laat word. Ek is altyd bereid om genade uit te giet oor elke mens, maar nie almal wil haar in ontvangs neem om hulself oop te stel vir die genadestroom en daarin te swem nie. Hoe dikwels word julle omvou deur My genade, hoe dikwels giet Ek nie My genade oorvloedig uit oor die aarde nie. En elkeen het die reg om daarvan te besit. Maar My genadegawe word maar selde waardeer as 'n geskenk van My Liefde met die grootste resultaat. En daarom is die ontwikkeling van die mense op aarde so verskillend. Daarom is daar soveel vlakke van volwassenheid. En daarom bly baie mense onder, terwyl ander tot die hoogste hoogte opklim, omdat steeds meer genade vir hulle wink, hoe hoër hulle klim. My Liefde omvat al My skepsels en daarom skenk Ek nie karig aan één nie. Hulle kan almal van My neem soveel as wat hulle wil, maar hulle wil nie veel hê nie. Dit wil sê, slegs weiniges het die waarde van My genade ingesien en verryk hulself daarmee, omdat hulle nie beperk word in die in ontvangs neem van genade nie, omdat hulle voortdurend aan hulself werk en dus ook die genade werksaam laat word. Tog dring Ek My genade aan niemand op nie. Ek gee ook aan diegene wat dit nie uit hulself begeer nie. Ek bied haar vir hulle aan, maar dan moet die wil van die mens eers bereid wees om My geskenk aan te neem, anders bly dit heeltemal sonder uitwerking, asof hulle in werklikheid geen genade ontvang het nie. Dat die toevoer van genade maar by min mense baie duidelik is, mag daardeur nie afgelei word dat Ek hierdie mense buitengewoon bevoordeel nie en dat hulle ooreenkomstig My keuse bestem is om iets groots tot stand te bring en Ek hulle daarom met genade oorlaai nie. Die wil van hierdie mense was bereid om My genade werksaam te maak tot My eer. Daarom kon hulle ook mateloos put uit die bron van genade wat My Liefde vir elke mens ontsluit het. Maar wie van My genade wil gebruik maak, kan op aarde alles bereik wat hom geestelik ten doel gestel is. Want om My genade te ontvang beteken om niks sonder My te doen nie, om elke hulpverlening van My af te smeek en te bewerkstellig en voortdurend onder My besondere beskerming te staan. Hy leef in My genade. Ek sien hom met welgevalle aan, want sy gedagtes soek My dikwels, met die wete dat Ek sy getrouste vriend en Vader is, wat hom ryklik beloon met genadegawes. Geen mens op aarde hoef sonder genade klaar te kom nie. Dit wil sê: Ek is altyd tot hulp bereid waar My hulp nodig is, want My erbarming en My Liefde gaan uit na al My skepsels wat Ek wil help om salig te word. Wie My genade aanneem sal geluksalig word, maar wie haar verwerp, sal vir ewige tye reddeloos verlore wees, omdat niemand sonder My hulp die geestelike dood kan ontsnap nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205