BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 386

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Liggaam en siel in harmonie 4826 Die liggaam moet versorg word om sy krag te bewaar en daardeur vir sy taak geskik te bly, sodat hy die siel met haar positiewe ontwikkeling kan help. Die liggaam moet dus nie heeltemal verwaarloos word nie, omdat die geordendheid ook 'n wet van My is - en alles tot ordening behoort wat 'n bevorderlike en opbouende uitwerking het. Die mens het wel die opdrag gekry om homself los te maak van die materie en haar te oorkom, deurdat die hart haarself daarvan vrymaak - dus om nie meer deur aardse materiële sake beheers te word nie. Tog moet die liggaam in 'n sekere harmonie met die siel staan. Hy moet aan die siel innerlike rus verskaf, wat hy kan doen as hyself ook tot rus gekom het, as daar in sy behoeftes voorsien is en hy hom aan die vereistes van die siel kan wy. Die liggaam kan wel eise stel wat 'n materialistiese denke verraai en wat daarom nooit voortgekom het uit My wet van ordening nie, maar dan is hy ook nie in harmonie met die siel nie. In so 'n geval sal die siel, indien sy alreeds die kennis besit om haarself teen hierdie verlange te verweer, nie die begeertes van die liggaam nakom nie, ofskoon hy nie van sy begeertes wil afsien nie. Dan staan siel en liggaam in 'n stille stryd teenoor mekaar. Dan word die liggaam maar swak deur die siel beloon totdat hy tevrede is met die toestaan van klein versoeke, tot hy hom aangesluit het by die begeertes van die siel. Hulle het dan weer die korrekte orde binnegegaan en hy sal dan ook in hierdie toestand goed voel, omdat hy homself nou sien as begunstiger van die siel. Dan kan daar ook groter eise toegestaan word, omdat die gevaar dan nie meer bestaan dat die liggaam die siel sal oorheers en hy homself so na die wêreld toekeer dat hy die siel heeltemal sal verwaarloos nie. Die liggaam mag nooit die siel beheers nie, die stoflike wêreld mag nooit op die voorgrond tree nie. Die siel moet bepalend wees en moet deur die liggaam in haar begeertes en strewes ondersteun word. Dan kan die vermindering van laste ook vir die liggaam gegee word en elke verlange kan dan vervul word, want dan stel die liggaam nooit vereistes wat vir die siel nadelig sal wees nie. So ‘n siel sal dan ryp word, omdat sy voortdurend daarna streef om met My in harmonie te lewe, My welgevalle te verwerf en steeds nader aan My te kom. Maar aan die vreugde van die wêreld sal sy argeloos verbygaan. Ek wil die mense op aarde ook vreugde besorg, maar eers wanneer die vreugde geen gevaar meer vir die siel sal inhou nie. Wanneer dit egter die geval sal wees, kan slegs Ek beoordeel. Daarom beloon Ek julle liggame dikwels karig, andersyds berei Ek vir die mense wat My trou toegedaan is, stille vreugdes om My Liefde aan hulle te toon wat steeds gelukkig wil maak. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205