BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 404

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Samestelling van die Siel – Miniatuur skepping 4845 Die siel van die mens is ‘n samestelling van onvoorstelbare talle miniatuur skeppings. Sy is effektief 'n samestelling van skeppings wat haar vorige beliggamings was, sodat sy ’n hele werk van God se skepping genoem kan word wie Sy oneindige liefde, wysheid en almag in die menslike siel gedemonstreer het. Die mens het geen idee dat hy die hele skepping in sy siel huisves nie, maar wanneer, na die dood van sy liggaam, hy in staat sal wees om homself in die geestelike koninkryk te aanskou, sal hy God aanskou met uiterste eerbied en liefde oor die wonderwerke wat hy weer binne-in homself sal vind. Die sielesubstansie van elke beliggaming gedurende hierdie proses van ontwikkeling is versamel en die individuele stowwe van die menslike siel het dus deur die hele skepping beweeg en vertoon nou 'n ongelooflike veelsydigheid. Eers dan sal dit duidelik word hoe groots God se skeppingswerke is, en sy Grootheid, Sy liefde, wysheid en almag sal so duidelik sigbaar word, dat alle lewende skeppings in eerbied en liefde voor God sal gereedstaan, Wie sulke onmeetbare geluk aan Sy lewende skeppings bring deurdat hulle van Hom en van Sy krag bewus sal word. Maar die siel vereis egter 'n sekere mate van volwassenheid om in staat wees om haarself te aanskou, daarom is dit een van die salighede wat behoort tot die koninkryk van die lig. Aanskoue van die siel is deel van Jesus se belofte dat, “geen oog nog gesien het, geen oor nog gehoor het van die dinge wat Ek voorberei het vir diegene wat My lief het nie”. Dus kan die siel alle gebiede ondersoek, sy kan dit aanskou wat sy nog nooit voorheen gesien het nie, maar wat onteenseglik teenwoordig is in die skepping, en sy sal bewus wees van die feit dat hierdie wonders nooit sal eindig nie, dat nuwe formasies voortdurend sal verskyn en tog sal sy nooit moeg word om hierdie skeppings te aanskou nie, instede sal sy toenemend meer wil sien en sal dus ook toenemend saliger raak. Die siel is iets onsigbaar vir menslike sintuie en sy kan dus ook nie verstaan word nie. Vir die persoon op aarde is sy iets geestelik, in die geestelike koninkryk, maar in stede is sy die essensie, sy is dit wat die geestelike skeppings lewend maak, sy is die ware lewende wese in die geestelike koninkryk, omdat sy deurdring word met die krag van God. En so vind sy weer in haarself elke gedagte van God wat Hy in 'n vorm formeer het deur Sy wilskrag. Elke skeppingswerk is 'n gedagte van God wat gemanifesteer het. En so is die menslike siel 'n enorme skeppingswerk in die miniatuur. Tog is dit 'n twyfelagtige konsep vir die mense op aarde, dit is iets waarvan hulle nie heeltemal oortuig is dat sy bestaan nie en wat hulle nooit wetenskaplik kan bewys nie. Aardse mense beskou die siel as 'n niks of 'n twyfelagtige voorwerp, maar in der waarheid is sy egter die mees wonderbaarlike skepping wat getuienis aflê van God se liefde, wysheid en almag, wat hom verheerlik in die geestelike koninkryk, wat ewig is en wat aanleiding gee om God voortdurend te prys deur almal wat in die koninkryk van die lig woon en wat geseënd is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205