BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 41

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

God Sorg vir Syne 3726 Myne kan altyd deur hul grootmoedigheid, deur hul geestelike houding en hul erkenning van My Naam, selfs voor die wêreld, herken word. Hulle sal nie daarvan terugdeins om op te staan vir My en My onderrig van liefde, wanneer dade van verset steeds duideliker word en die mense progressief in liefdeloosheid verval, waardeur hulle op ‘n afstand van My gehou word nie. My kinders weet dat hul medemens in uiterste geestelike gevaar verkeer en ‘n groot behoefte aan opheldering het, dus kom hulle ook uit en verberg nie hul houding ten opsigte van My, hul God en Vader van ewigheid nie. Elkeen wat in My glo, vrees nie om dit vóór die wêreld te erken nie; elkeen wat in My glo leef ook ooreenkomstig My wil en hou vir altyd en ewig hul kontak met My. Dus behoort hulle tot Myne, wat inderdaad aan groot druk onderwerp sal word aan die einde, maar wie, deur hul eenheid met My, nietemin sterker sal bly tot wat die laaste dag aangebreek het, want Ek sal nooit Myne verlaat nie, en hulle sal hierdie belofte van My sonder aarseling glo, omdat hul gees reeds gewek is en die gees in hulle leer hulle dieselfde as wat Ek aan mense deur My Woord openbaar. Hoe erger hulle gekonfronteer sal word deur aardse ontbering, hoe meer sal hulle met My Krag gevul word, want Ek sal Myne besonder versorg tydens die laaste dae, om hulle aan te spoor om getrou aan My te bly en hulle teen die teenstander te verset. Om hierdie rede hoef Myne nie bekommerd te wees oor hoe hulle die naderende tyd sal oorleef nie. Ek sal aards en geestelik sorg vir hulle wat reeds hul wilstoets vir My op aarde geslaag het en wie Ek daarom nie nodig het om meer te toets nie, maar wat Ek terwille van hul medemens nodig het, sodat laasgenoemde die krag kan sien wat uit die geloof in My, die Heer, die Seun van God en Verlosser van die wêreld kom. Tot aan die einde sal hulle nog die geleentheid hê om die geloof te bereik en daarom moet julle, My gelowige kinders, hulle voorsien van die bewys en tot die einde volhard. Daarom voorsien Ek julle van enorme krag, omdat bomenslike dinge van julle verwag sal word, wat julle sal kan verwesenlik, omdat Ek met julle is en julle My Krag kan gebruik. Julle kan alle sorge laat vaar wanneer julle aan My behoort, en julle is Myne wanneer julle hart na My keer in haar begeerte vir My Liefde, vir My genade en vir waarheid, vir die ewige lewe. Want dan sal julle julleself verbeter ooreenkomstig My wil tydens julle aardse lewe, dan is julle waarlik My kinders wat Ek nie sal verlaat nie, wat Ek altyd welwillend sal versorg tot aan die einde en hulle dan terug na My sal bring om julle tyd van lyding op aarde met saligheid te beloon. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205