BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 410

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

God se openbaring 4866 Maak oop julle harte vir die stem van die Een Wie met julle wil praat en neem kennis dat Hy van 'n mens gebruik maak, want Hy kan Homself nie direk aan julle vertoon nie. Maar aanvaar ook dat Sy Woord tot julle gerig is, en julle immers almal wil bevoordeel: Ek is altyd by julle in die gees, selfs tot aan die einde van die wêreld. En dus sal julle altyd in staat wees om die stem van My Gees te hoor indien julle hierdie woorde van My glo, en deur julle geloof ook daarvan oortuig is dat Ek met julle kommunikeer. Daarom moet julle innerlik luister om in staat te wees om My stem te hoor, en dit verg afsondering en ’n terugtrekking in julleself, 'n private dialoog met My in alleenheid. Maar wie van julle maak voorsiening om My te hoor? Wie se geloof is so sterk dat hy bewus is van My teenwoordigheid en wanneer hy in die stilte van sy hart met My praat, ook 'n antwoord verwag? Dié van julle wat julself godsdienstig noem doen dit nie, en daarom twyfel julle oor die feit dat Ek My openbaar. Daarom kan julle My nie hoor nie, want enige twyfel maak die aanhoor van My stem onmoontlik. Slegs weinig mense luister innerlik met kinderlike geloof, dus kan Ek Myself aan hulle openbaar en hulle inlig van wat julle moet weet oor My en My wil. Maar die meeste mense loop egter verby hierdie weiniges, hulle herken nie die Vader se stem aan sy kinders nie, hulle toon min belangstelling in die openbarings wat van bo na hulle toe kom, hulle laat hulleself nog minder toe om gestimuleer te word deur gretig die gevolge van geloof en liefde na te volg en om die groot verborgenheid van goddelike liefde te ervaar, want elke openbaring is 'n bekendmaking van My Wese, van My heerskappy en aktiwiteit en My groter as groot liefde. En daarom kan Ek nie nader aan hierdie mense kom nie, want hulle kan My nabyheid nie voel nie, want hulle herken My nie. Die woorde "Ek is met julle al die dae tot aan die einde van die wêreld” beteken vir hulle niks nie, hulle verstaan nie wat dit beteken nie, hulle ken nie die betekenis van My teenwoordigheid en die heerlike geskenk wat die gevolg is van My teenwoordigheid nie. Hulle verstaan nie My Woorde nie en wil nie eens leer om dit te verstaan deur middel van sigbare bewyse nie. Ek openbaar Myself aan die mense as EK IS Wie teenwoordig is, indien hulle My wil hoor. Die ewige Godheid kom nader aan Haar skepsels en laat Haar krag in hulle invloei in die vorm van woorde. EK IS die Woord Self, daarom moet My teenwoordigheid ook duidelik wees deur die Woord, deur die oordra daarvan. En so het julle mense die bewys dat Ek bestaan, want Ek daal neer na julle mense toe in My Woord. Verstaan dit en moenie daarby verbygaan wanneer Ek julle pad kruis in die vorm van My Woord nie. Aanvaar dit as absolute waarheid wat nog ongerep is, want dit ontspring direk vanuit My, want My Woord is die helder lewende water wat vloei vanuit die Bron, sodat julle julleself kan verfris om die pelgrimsweg op hierdie aarde suksesvol te bewandel, ten einde die doel te bereik wat die hoogtepunt van julle aardse lewe sal wees, ten einde nader te kom aan My en te word wat julle in die begin was, kinders van My Liefde wat kan skep en formeer en ondenkbaar gelukkig wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205