BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 411

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Naasteliefde – Wie is julle naaste 4868 “Wat julle vir die geringste van My broers doen, dit het julle vir My gedoen”. En daardeur bewys julle vir My julle liefde vir My en vir julle naaste. Want 'n daad van naasteliefde is ook ’n bevestiging van julle liefde teenoor My en sal julle veel meer verryk as wat julle opgegee het. Wie is julle naaste? Elke behoeftige mens wat julle nader met 'n versoek om hulp is julle naaste, ongeag of hy vra en of dit onuitgesproke bly. Want julle sal self weet wanneer julle hulp noodsaaklik en sinvol sal wees, sodra die vonk van liefde in julle opvlam en julle geraak word deur julle medemens se nood. Maar julle kan in oorvloed lewe en 'n daad van naasteliefde doen sonder om enigiets af te staan, maar dit sal nie so beskou word wanneer die liefde by julle ontbreek nie, wanneer julle help om van 'n lastige smekeling ontslae te raak of om voor julle medemens uit te blink nie. Daar is so baie motiewe wat 'n persoon kan aanspoor om hulp te verleen, maar Ek heg slegs waarde aan 'n daad van barmhartige naasteliefde wat deur die hart aangespoor word. En julle sal ervaar dat wanneer die liefde in mense se harte verkoel, hulp vir ander mense georganiseer word en wat nou in ’n sekere sin meganiese werke van liefde word, wat wel mense se nood kan verlig, maar wat nie sal geld as werke van naasteliefde of as vervulling van My gebooie van liefde nie, en kan daarom dus geen verlossing bring nie. Die linkerhand moet nie weet wat die regterhand doen nie. Dit moet ’n gawe in stilte wees. Dog kan materiële gawes alleen nie net as werke van naasteliefde beskou word nie. Alle ander vorme van hulpverlening, elke liefdevolle blik en elke goeie woord kan as liefdeswerk gewaardeer word, indien dit vanuit die hart kom. Mense se geestelike nood en sielenood is dikwels nog groter as hul aardse nood en daar sal julle hulp moet bied deur bemoedigende woorde en vertroosting in hulle leed, deur hulle geestelike op te bou, deur die oordra van My Woord en hulle terug lei na die geloof waar dit nodig is. Dit alles val onder die gebod van naasteliefde, en Ek verwag slegs 'n sagte en deernisvolle hart en julle sal My gebod van die liefde vir My en julle naaste vervul en ook liefde in julle naaste se hart laat ontwaak, sodat hulle daardeur ook op die regte weg gelei kan word. Dan sal julle 'n dubbele beloning ontvang. Julle moet egter nie help ter wille van die beloning nie, maar slegs uit liefde vir My en dan sal al julle dade geseën wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205