BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 416

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Kruisweg van Jesus. 4876 Wie My wil navolg, sal ‘n eensame weg gaan en dit sal nie deur julle medemens begryp word nie, soos wat dit My ook ten deel geval het, ondanks die liefde wat Ek aan My medemens geskenk het. Wie My wil navolg, moet sy kruis op homself neem, soos wat Ek dit gedoen het, ofskoon My ewige liefde vir geen enkele mens die kruis so swaar sal laat word het soos wat dit vir die mens Jesus was nie. Die mens moet dit dra, net hy kan die las enige oomblik verminder, indien hy My om hulp aanroep. Ek neem dan sy kruis op My skouers en dra dit vir hom en saam met My word alles ligter, saam met My sal hy nie meer eensaam wees nie, Ek begryp hom te alle tye en deel alles met hom, lyding en vreugde. Hy kan steeds saam met My in stilte sy weg op aarde bewandel en hy sal daarom sy kruis as draaglik ervaar en homself in oorgawe binne sy lot skik. Ek het die leed van die hele mensdom op My skouers geneem toe Ek voortgeskry het met die kruisdood voor oë en het onnoemlike liggaamlike lyding moes dra. Vir almal wat My in die toekoms wou volg, het Ek die moeilike weg gegaan, wat geëindig het met die dood aan die kruis. As mens het Ek onnoemlik gely, sodat die leed van die mense verminder kon word. Ek het deelgeneem aan die leed van die totale mensdom en het vir hulle die kruis gedra. En wie My liefhet, sal My navolg. Dit was slegs weiniges, vergeleke met die totale mensdom waarvoor Ek gesterf het, slegs weiniges wat My smart gedeel het, hulle het met My en vir My gely. Hulle het ook hulle kruis gedra, omdat hulle My nagevolg het, want die liefde tot My het hulle al die leed dubbel laat voel. Maar hulle liefde was soos balsem vir My wonde wat die wrede mense My toegebring het. Hulle liefde het My wil versterk om vir die mense te ly en hulle te help deur My kruisdood. Baie het My op die weg na die plek van die teregstelling gevolg, dog weiniges het deelgeneem aan My smart. Baie mense op aarde lewe losbandig maar slegs weiniges volg My na. Ek het vir alle mense aan die kruis gesterf, maar slegs weiniges neem My offer aan en maak gebruik van die verworwe barmhartigheid. Slegs weiniges volg My na en tog kan die mense slegs salig word deur My na te volg. Elkeen moet sy kruis op homself neem en My offergang na Golgota gedenk, wat byna te swaar was vir ‘n mens en My laat beswyk het. Die liefde van ‘n mens het My egter gehelp, waar Ek as mens byna begewe het. En Ek het die offer gebring, Ek het die beker van die lyding leeggedrink tot die laaste druppel. En wanneer julle mense moet ly, dink dan aan My Woorde: Wie My wil navolg, moet sy kruis op homself neem. Weet dat alle lyding wat julle in oorgawe vir My wil dra, vir julle as kruisgang toegereken sal word, wat vir julle verlossing en bevryding van alle skuld beteken. Weet dat julle op aarde is om vry te word van skuld, waarvan julle as mens die omvang nie kan meet nie, ‘n skuld waarvoor Ek wel gesterf het, om dit te verminder, wat ook elkeen van julle egter moet help aflos, vir sovêr julle die krag daartoe besit, indien julle wil deelneem aan die verlossingswerk wat My Liefde begin het met My kruisdood. Aan julle mense is slegs ‘n ligte kruis opgelê, omdat Ek die swaarste las van julle afgeneem het, maar heeltemal sonder leed kan julle nie bly om julle na Hom toe te dryf nie, Wie julle altyd wil help, Wie julle moet navolg, sodat julle ewig salig kan word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205