BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 418

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Voorloper van Jesus aan die Einde 4878 Uit julle midde sal iemand voortkom wat van My sal getuig, voordat Ek sal kom in die wolke en as julle van hom hoor, dan sal julle weet dat die einde naby is. Hy is één van die reinstes, hy is vol liefde en goedheid en is daarom innig met My verbonde. Hy sal vir julle mense ‘n trooster en vriend wees, ‘n bevryder uit die nood van julle siele. Hy sal ‘n helder gees hê en sal van die eindoordeel weet, daarom sal hy die mense vermaan en waarsku in My Naam. Hy sal ‘n stryder wees vir My en My Ryk en sal volle insig hê. Hy sal dus ook weet waar die suiwer Waarheid aanwesig sal wees. Daarom sal hy uit die geledere kom van hulle wat My leer van bo ontvang en hy sal deur sy lewenswandel en sy naasteliefde self van bo onderrig wees, omdat hy nog uiteindelik ‘n taak sal moet vervul, naamlik om My Voorloper te wees voor My Wederkoms, want die tyd sal vervul word en die voorspellings van die profete sal in vervulling gaan. Daarom moet hy ook kom vanuit die wat uit die Ligryk neergedaal het na die aarde om My ontwil, om My aan te kondig by die mense wat in die hoogste nood en verdrukking sal verkeer. Hy sal van My getuig, want sy stem is My Stem en wie hom aanhoor, sal My aanhoor. Tog sal hy nie lank onder julle mense vertoef nie, want voordat julle hom sal herken, sal hy al in julle midde vertoef en My teenstander sal hom vervolg en julle teen hom aanhits. Hy sal van die Liefde spreek, maar die mense sal hom in haat aanhoor. Hulle sal hom vervolg en sy lewe bedreig, maar Ek weet hoe om hom te beskerm totdat sy uur aangebreek het. Want hy moet sy taak volbring, hy moet vir My ‘n wegbereider wees, hy moet My kleine kudde opbeur en onderrig oor die spoedige Koms van die Heer. En wanneer hy sal optree, sal daar nie veel meer tyd oor wees nie. Sy woorde sal hard tref en die traes en besluiteloses uit hul sieleslaap opwek, want hy is die spreekbuis en deur hom wil Ek My nog eenkeer duidelik uiter. En weer sal hy ‘n Roepende in die woestyn wees wat slegs teruggekeer het omdat Ek aan die einde ‘n sterk krag nodig sal hê. ‘n Krag wat van bo sal kom om julle mense te help. Maar die wêreld sal hom haat en sal alle middele aanwend om hom onskadelik te maak, ofskoon hy maar net goed sal doen en die goeie sal verkondig. Maar die wêreld is in duisternis versonke en elke geestelike lig is uitgedoof. Daarom sal daar op aarde ‘n helder “lig” opgaan en alle ligdraers sal olie gaan haal sodat ook hulle ligte weer helderder kan brand, die lig wat die wêreldse mense sal probeer uitdoof. En almal wat in die ware geloof staan, sal hom herken as die Voorloper van My tweede neerdaling. En hulle sal weet dat die tyd vervul is en dat Ek nou verwag kan word en saam met My die laaste oordeel. En hulle sal sy woorde self ter harte neem, want hulle sal voel dat dit Ek is wat deur hom spreek, dat Ek Myself deur hom, wat My bode is, aankondig, soos wat dit bepaal is sedert Ewigheid. Maar hy sal dit moeilik vind by die mense wat die wêreld sal aanhang en wat niks van sy vermanings en waarskuwings sal wil hoor nie. Hulle sal nie huiwer om hom te probeer doodmaak nie, ondanks die feit dat hy homself vir alle mense hulpvaardig betoon en vele ook sy hulp sal aanvaar. Hulle sal hom wil verhinder om sy taak te voltooi, maar Ek sal hom nie vroeër na My Ryk toe neem, alvorens hy My weg voorberei het nie. Nie voordat hy My koms verkondig het aan almal wat daarna verlang om My te aanskou en wie se geloof hy sal versterk omdat hy slegs sal uitspreek wat hy deur die innerlike woord van My ontvang het, deur die gees wat op 'n buitengewone wyse in hom sal werk. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205