BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 422

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Verspreiding van die openbaringe 4885 Daar is ‘n bepaalde tyd gestel om vir My en My ryk te werk en dit moet julle volgens julle vermoë gebruik. Wat aan julle van bo deur My gegee word het daarom slegs waarde indien dit versprei word, omdat Ek nie tot één mens alleen spreek nie, maar deur een mens tot almal wat My wil hoor. Julle moet dus My Woord leer ken en dit vereis totale toewyding van julle krag en julle wil. Oral het Ek sieners en profete laat opstaan sodat daar aan die mensdom melding gemaak kan word van die erns van die tyd en van die komende wêreldoordeel. Wanneer daaraan geglo word, berei die mense hulle ook voor. Maar Ek kan niemand dwing om te glo nie, dit is heeltemal ‘n saak van die vrye wil, om welke rede daar ook van My kant af vêrder niks kan gebeur nie, behalwe om Myself steeds weer te openbaar aan hulle wat My openbarings in ontvangs kan neem, vanweë hulle wil en hulle lewenswandel. Daarom sal hierdie openbarings ook maar net deur diegene aanvaar word wat ook self ‘n lewe van liefde lei volgens My Wil. Hulle sal ook weet watter waarde om aan My openbarings toe te ken en hulle sal streef om vir die verspreiding sorg te dra. Waar ‘n wil is, is ‘n weg. Dit wat elke keer onderneem word om My en My werksaamheid aan die mense bekend te maak, om hulle van die ewige ondergang te red, om hulle in kennis te stel van die onafwendbare wat op die mensdom afkom, dit seën Ek. En elke moontlikheid kan benut word, die verspreiding kan op velerlei maniere gebeur, steeds sal My seën daarop rus, omdat dit dringend nodig is dat die mense kennis neem van My Woord, wat vir julle suiwer en onverdraaid uit die hoogte gegee word. Nie verniet spreek Ek deur My Gees tot die mense nie, nie verniet kies Ek vir Myself die bevoegde mense deur wie Ek kan werk in die gees nie. Hulle arbeid mag nie as lou en onverskillig beskou en behandel word nie, want altyd is Ek die Een wat julle mense op julle onverskilligheid wys. Wie My Woord het, moet dit vêrder dra. Wie dit van hulle ontvang, moet ook eweneens daarmee werk, sodra hy dit as My Woord herken het. Wie dit nie herken nie, die behoort nie tot Myne nie, maar hy moet daaroor nadink, want eendag sal daar van hom rekenskap geëis word oor hoe sy ingesteldheid was teenoor die genadegawe waarmee Ek hom in aanraking gebring het. En so moet elke dag benut word en daar moet geen dag verbygaan sonder geestelike arbeid nie, dit geld in die besonder vir diegene wat wil deelneem aan die verlossing van dwalende siele. Vanuit My word alle ondersteuning aan hulle gegee wat dus ‘n verspreiding van die suiwer waarheid moontlik maak. En daarom moet alles waarmee My dienaars gekonfronteer word, bekyk word vanuit die sin van die arbeid vir My en My ryk, want Ek bring Myne bymekaar sodat hulle kan saamwerk vir My in die laaste tyd voor die einde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205