BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 424

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Verwysing na die einde 4889 Daar is vir julle nog 'n kort tydjie gegee. Steeds weer sê Ek dit vir julle, want julle geloof is swak en julle wil nie insien dat julle in die eindtyd leef en My waarskuwings en aanmanings gevolglik aan julle gerig is nie. Maar julle moet dit glo, want dit hang van julle geloof af in hoe ’n mate julle die laaste tyd sal benut vir julle siel en haar vordering. Wat julle sonder geloof doen, doen julle slegs vir die wêreld. Maar sy sal vergaan en al julle moeite sal tevergeefs gewees het. Alle goedere sal vergaan en daar sal niks vir julle oorbly waarvan julle nut vir die ewigheid sal hê nie. Slegs dit wat nie van hierdie wêreld is nie, sal vir julle bly; slegs die skatte wat julle geestelik versamel het, sal vir julle behoue bly. Glo dus aan 'n nabye einde, dan sal jy nie meer besig en werksaam wees vir hierdie wêreld, vir die liggaam en sy behoeftes nie. Veel eerder moet jy jouself eerstens oor die toestand van jou siel kwel, dat sy sal verbeter, en sodat jy sal werk vir jou ewige lewe. Die wêreld hou jou weg van hierdie werk af. Die wêreld probeer om julle te boei met aardse vreugde en verlokkinge van allerlei aard. En steeds sal die vervulling van aardse begeertes 'n verslapping van geestelike arbeid tot gevolg hê, dus ’n verlies van geestelike skatte wat blywend sal wees. Daarom waarsku Ek julle teen die wêreld. Skenk nie meer aandag daaraan as wat nodig is vir julle aardse bestaan nie. Soek haar nie. Inteendeel, vermy haar waar dit maar moontlik is. Ken aan haar geen ander waarde toe as dat sy ‘n nodige middel is vir julle rypwording op aarde en laat haar nie oor julle seëvier nie, maar streef daarna om hoog bo die wêreld te staan. En julle sal dit kan doen, sodra julle die geloof in julle lewend laat word, naamlik dat die einde naby is. Weet dat Ek Self tot julle spreek, julle God en Vader van ewigheid. En weet dat elke Woord waarheid is, omdat Ek dit vir julle sê. En sorg daarom slegs vir die huidige dag en bekommer julle nie oor môre nie. Want dit is nuttelose sake waaroor julle julleself besorg maak, terwyl slegs een ding belangrik is, naamlik om geestelik ryp te word en julleself geestelik voor te berei op die ewigheid. Hierdie sorg moet julle altyd eerste stel, dan sal julle geen einde hoef te vrees nie. Julle sal dit rustig en kalm tegemoetgaan en voorbereid wees op My koms aan die einde van die tyd wat nog aan julle verleen is om julself te verlos uit die boeie van die Satan. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205