BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 427

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Word wakker, julle slapers 4895 Word wakker, julle slapers en rig julle tot arbeid, want die dae is min wat nog vir julle beskore is tot aan die einde. Alle trae en nalatige arbeid sal homself wreek en slegs hy wat vlytig is en sy arbeid in ware erns uitvoer, se siel sal die seën ontvang wat ‘n ewige lewe sal beteken, terwyl alles wat faal, aan die dood gewy sal word. Word wakker, julle slapers en kyk om julle heen en julle sal die veranderings bemerk wat die naderende einde aankondig. Julle mag niks as toeval beskou nie, maar julle moet weet dat daar niks is wat sonder rede oor julle sal kom nie en dat julle daarom aandag sal moet skenk daaraan. Gee julle nie oor aan niksdoenery nie, want dit sal slegs julle ondergang oplewer, in plaas van redding uit die nood, wat nie te verloën is nie en slegs hy wat onophoudelik werksaam is, kan dit teengaan. Maar julle werksaamheid moet daaruit bestaan dat julle julleself verryk met kennis en dit dan aan julle medemens deurgee, dat julle vir julleself die vrae sal stel wat slegs Ek vir julle kan beantwoord en dat julle My daarom sal vra om julle te onderrig. En dan sal Ek julle deur middel van gedagtes die regte antwoord gee en julle aanspoor om slegs dit uit te voer wat Ek julle aanraai deur die stem van die hart, dus sal elkeen wat van goeie wil is, kennis verkry oor dit wat hy moet doen en dit wat hy moet uitlaat om vrede vir die siel te verseker. Hy sal wakker wees en bly en nie slapend in die hande van die versoeker val nie, want hy slaap nie en hy is voortdurend daarop uit om siele in sy nette te vang, wat die mens nie sien en herken nie, wat soos slaapdronkes voortgaan en sekerlik sal val, omdat hulle hulleself nie daarteen beskerm nie. Daar is ‘n veilige weg, weliswaar smal en doringrig, waaroor ‘n opgaan sonder gevaar verseker is, dog vind die nog slaapdronke mens dit nie, hy gaan ‘n afgrond tegemoet en is in die grootste gevaar wanneer hy nog nie vooraf wakker geword het en na ‘n betroubare weg gesoek het nie. En die dag is kort, spoedig sal die nag aanbreek en wie dan nog nie die veilige weg gevind het nie, sal verlore gaan, hy sal reddeloos in die afgrond stort. Wie die tyd nie benut tot aan die einde nie, behoort by die trae slapers wat hul arbeid nie ernstig opneem nie en daarom aan die einde verwerp sal word, die wat hul doel nie kon bereik nie, omdat hulle hulself nie laat vermaan en waarsku het deur My dienaars nie, wie Ek elkeen op sy weg stuur, sodat hulle diegene kan lei wat ‘n verkeerde weg gaan, sodat hulle nooit sonder hulp aan die verderf prysgegee sal word nie, maar sodat hulle steeds na My in veiligheid gebring kan word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205