BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 429

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Die benutting van die krag van die Goddelike Woord 4902 Versterk julle met My Woord wat vir julle ‘n lafenis sal wees in tye van die grootste nood, soos wat dit julle egter ook al vooraf krag en versterking sal gee vir julle wil en julle geloof. Neem in oorweging dat My Woord 'n direkte skenking is van My aan julle en dat My gawe waarlik die grootste doeltreffendheid moet hê. Dink verder daaraan dat Ek Self met My Woord by julle is, dat julle die ewige Liefde Self in julle harte sal opneem indien julle My Woord in ontvangs neem. Julle benut die krag van My Woord veels te min, anders sou julle nooit swak en moedeloos gewees het nie, aangesien daar andersins geen sorge op julle sou druk nie en julle altyd vrolik en opgewek julle weg oor die aarde kon gegaan het. Julle gee julleself veels te min oor aan die werking van My Woord. Julle verdiep julle nie graag in die betekenis van die Woord nie. Julle gedagtes dwaal te dikwels af na die aardse wêreld, waarvoor julle nooit beangs hoef te wees, indien julle maar net julle geloof wou versterk nie, waartoe My Woord julle sal help. Verdiep julle herhaaldelik in My Woord en laat Ek so tot julle spreek in elke noodsituasie van julle lewe, in beide vreugdevolle sowel as in droewige ure. My Woord sal 'n krag in julle instraal, wat julle alles sal laat verdra of julle sal dit wat op julle druk, minder voel. Maak julle harte steeds bereid om My op te neem, Wie in die Woord na julle toe wil kom om julle te versterk en te vertroos. Ek wil Voortdurend met My Liefde by julle wees, maar as julle die deur van julle harte vir My sluit, deurdat julle julself op die wêreld rig, sal julle ook swak wees en so bly, omdat daar vanuit die wêreld geen krag vloei wat julle siele kan verkwik nie. Slegs My Woord is spys en drank vir julle siele. My Woord is ware voedsel, wat julle voortdurend aan jul siele moet verskaf, indien julle My met die Woord in julle wil opneem. Maar om My Woord op te neem beteken nie om dit net te lees of met die ore in ontvangs te neem nie, want dan sal julle geen krag voel nie. Dan sal dit werkeloos bly, want dan is dit slegs leë letters waarin Ek nooit kan wees nie. Verbind julle innig in gedagte met My en begeer om My te hoor. En laat My dan tot julle spreek en julle sal My teenwoordigheid bespeur aan die krag wat julle toestroom met elke Woord van My. Julle sal voel dat Ek tot julle spreek en julle sal gelukkig wees, want die besef van My teenwoordigheid sal julle met rus en vrede vervul, met 'n innerlike geluk wat julle alles sal laat verdra wat ter wille van julle siele en ook ter wille van julle medemens oor julle toegelaat word. Verdiep julle in My Woord en die werking van My Woord sal nie uitbly nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205