BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 437

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Geloofskrag van ‘n lewende, maar verkeerde geloof 4936 Daar is maar weinig mense wat vasstaan in die korrekte en ware geloof, dus ‘n geloof wat ook ooreenkom met die waarheid. Tog waardeer Ek ook die geloof van hulle wat nie in die waarheid onderrig is nie, wat ook opreg glo in dit wat hulle geleer was, wat uit liefde tot My en hul naaste ‘n lewende geloof verkry het en wat hulle nie opgee nie, omdat hulle bang is om te sondig. Hulle vertrou dus op My en is daarvan oortuig dat Ek hul bede verhoor. Dus sal Ek ook nie ‘n onware geloof beskaam nie, waaruit blyk dat hulle ‘n verkeerde geloof het, sal hulle ook op grond van hul geloof, buitengewone hulp kan ondervind waaruit dan egter nie die waarheid van dit wat deur hulle geglo word, daaruit afgelei moet word nie, maar dat slegs die krag van ‘n lewende geloof daardeur ervaar kan word. Tog poog Ek om hulle wat ‘n onware geloof het, met die suiwere waarheid te ontmoet, wat hulle eens sal moet aanneem, indien nie al op aarde nie, dan in die hiernamaals, want die waarheid is absoluut noodsaaklik om salig te word. Maar dit sal baie moeiliker wees om die waarheid by hulle ingang te laat vind, omdat die verkeerde leerstellings te diep in hulle gewortel is en My teenstander steeds weer nuwe dwaallere met die waarheid sal probeer vermeng, waarmee hy ook des te makliker sal slaag, hoe meer die mense blindelings sal glo, dus nie gaan nadink oor die geestelike leringe wat aan hulle gebring word nie. Die liefde is egter beslissend, want die liefde verlig die gees. En in ‘n liefdevolle mens sal daar vroeër of later vanself bedenkinge opkom, ook twyfel aan dit wat as suiwere waarheid voorgestel word. En daarom is die mense wat in die liefde leef, dikwels krities, maar daardeur maak hulle hulself die maklikste los van verkeerde geloofsleringe. Oftewel word die geloof van diegene wat verkeerd glo, so lewend deur die liefde dat hy in My die liefdevolste en magtigste Wese sien vir Wie niks onmoontlik is nie en hy daaruit ook die diepe geloof in die wonderkrag van bepaalde sake opbring, dat Ek hom ook nie sal beskaam nie, ofskoon sy geloof van die waarheid afwyk en omdat ‘n leer wat die mense op dwaalweë lei, nooit My toestemming kan kry nie. Vir My is alles wel moontlik, dog slegs die kinderlike liefde en die onbegrensde vertroue van ‘n mens op My hulp spoor My aan om dit vir hom ten deel te laat val, omdat Ek julle mense die belofte gegee het dat Ek ‘n vaste geloof nie sal beskaam nie, dat Ek julle alles gee waarna julle vra, as julle in gees en in waarheid sal bid - en ‘n vaste, onwrikbare geloof is die waarborg vir ‘n gebed in gees en in waarheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205