BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 444

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Leed is ‘n bewys van God se liefde – Louteringsvuur 4959 Neem elke las van die lewe op julle en weet dat dit nodig is, sodat julle heeltemal vry kan word van alle laste wat julle siel nog beswaar. Eens sal julle vry en onbesorg in gebiede vertoef waar alles met lig deurstraal is. Julle siele moes dan alreeds alle omhulsels afgelê het, anders sou julle nie die volheid van lig kon opneem nie, want die lig sou dan weerstand ondervind het wat toegang tot die siel sou verhinder. Wat julle op aarde moet dra, dra alleen daartoe by dat die siel haarself losmaak van haar beklemmende omhulsel, dat sy alles van haar kan afstoot wat nog kwellinge veroorsaak, wat haar nog kluister en dus onvry maak. Die ryk van die salige wesens ken egter geen weerstand nie en daarom kan daar slegs siele woon wat hulle heeltemal vergeestelik het en aan wie niks onedel meer vaskleef wat die ligdeurstraling sou kan verhinder nie. (31 Aug.) Die siel moet weer in haar oorspronklike toestand binnegaan, soos eens, toe sy self lig, dus goddelik was en in die nouste verbinding gestaan het met die Ewige Godheid, omdat sy ‘n deel van Hom was, ‘n vonk van die Ewige Lig. Alles wat onrein is, moet alreeds verwyderd wees, wat soveel beteken dat die siel deur ‘n Louteringsvuur moes gaan wat sowel groot leed asook diepe liefde kan wees, maar wat altyd suksesvol was. Daarom mense, bekla julleself nie wanneer julle moet ly nie, maar sien die leed as ‘n bewys van God se Liefde, Wie altyd op die loutering van julle siele bedag is om julle ‘n salige lot te berei wanneer julle sovêr is dat julle in die geesteryk kan ingaan. Dan sal julle siel die leed seën en met groot dankbaarheid terugkyk op die aardse lewe, wat haar deur leed die toestand besorg het om vir lig ontvanklik te wees en haarself in onafgebroke saligheid in God se nabyheid te kan vertoef. Op aarde kan sy egter nie die groot liefde en goedheid van die Vader in volle omvang besef nie en verset sy haarself dikwels teen haar lot. Dog oorgawe verseker haar weer van meer liefde van God, meer leed, maar ook hoër volkomenheid van die siel en ‘n verblyf in die ligsfere en ewige saligheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205