BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 456

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Die Sewende en Agste GEBOD 4982 My kind (B.D.), wat My in troue volharding dien: As ‘n teken van My Liefde en genade is daar ook nog die gebod aan julle gegee: “Jy mag nie steel nie”. Julle sal die gebod van die naasteliefde heel duidelik oortree wanneer julle julle vergryp aan alles wat syne is. Julle moet die eiendom van julle naaste eerbiedig, ja, dit selfs beskerm teen sy vyande, omdat julle andersins geen liefde vir hom voel soos wat Ek dit vir julle gebied het nie. Julle moet julle naaste bemin soos julleself en julle sal diegene dankbaar wees wat julle eiendom eerbiedig, dus moet julle dieselfde doen om ook die liefde van julle naaste te verwerf. Wat julle wederregtelik in besit neem, sal vir julle geen seën oplewer nie, veelmeer sal dit julle beswaar en julle siele terneerdruk, wat daarna strewe om opwaarts te wil gaan. “Julle mag nie steel nie”. Dit is nie net aardse goedere wat julle nie van julle naaste mag vervreem nie. Ook geestelik sal julle hom skade kan berokken, deurdat julle dit van hom weerhou wat vir sy siel bevorderlik is en wat My genade alle mense laat toekom en wat deur elkeen aan sy medemens oorgedra kan word. Wie dus in besit is van geestelike goedere, het dit van My ontvang. Maar ook kom dieselfde reg julle medemens toe, naamlik om sy honger daaraan te stil en na regte mag julle hom nie weerhou nie, want dit is ook vir hom bestem. Julle neem hom dan in ‘n sekere sin af wat ook aan hom behoort, selfs wanneer hy dit nog nie in besit geneem het nie. Uit julle handelwyse blyk dit dan dat julle geen liefde vir julle naaste het nie en nog minder liefde vir My, julle God en Skepper van ewigheid. Elke verkleining van geestelike of aardse goedere val onder hierdie gebod en elke verontagsaming van die liefde tot die naaste sal self op julle terugval, julle sal ontvang met die maat waarmee julle meet en julle sal ontneem word wat julle die mense ontneem en daarom sal julle volgens siel en liggaam die loon ontvang wat julle verdien. En op dieselfde manier is ook die volgende gebod te verstaan: “Julle sal geen valse getuienis aflê teen julle naaste nie”. Steeds moet daar suiwer waarheid uit julle monde vloei en nooit mag julle deur ‘n leuen julle naaste skade berokken in sy aansien, of in sy posisie onder die medemens nie. Elke laster is ‘n sonde teen die gebod, deur elke onware uitlating oor hom, skaad die mens die naaste en handel liefdeloos en onregverdig, waarvoor hy hom sal moet verantwoord. As daar van julle ‘n getuienis verlang word oor julle naaste, wees waarheidsgetrou en vol liefde jeens hom. Probeer sy foute te begryp en hom vol liefde daarop te wys, maar misbruik sy swakheid nie tot voordeel van julleself nie, deurdat julle hom probeer verkleineer tot julle eie voordeel nie. Deur ‘n onbedagsame woord kan julle die naaste skaad en die gedagte om te vergeld word in hom wakker en hierdie gedagte sal alle liefde verstik en maak die mens sondig. Julle moet wel waarheidsgetrou bly, dus nie teen dit wat julle weet en teen julle gewete, ‘n mens loof wat dit nie verdien nie, maar elke daad van liefdeloosheid moet julle vêr hou van julle en hou elke daad vir eie voordeel, wat die naaste benadeel, vêr van julle. Elke oordeel oor julle naaste wat nie volgens die waarheid is nie, is ‘n growwe skending van die gebod, want dit ontbreek aan alle liefde en strek julle nie tot eer nie. Elke leuen is te veroordeel, maar as dit duidelik tot skade van die naaste is, is dit ‘n dubbele sonde, ‘n sonde teen die naaste en ‘n sonde teen Myself, Wie die ewige Waarheid is. Dit is ‘n skending van die liefde jeens My en jeens julle medemens. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205