BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 46

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Hoor die stem van die gees, - oefening 3732 Julle sal die Stem van die Gees duidelik in julle kan hoor indien julle dit wil hoor, en sal dit geestelik bekend kan maak aan God, aangesien hierdie geestelike uiting van wil julle sal toelaat om gedagte oordrag van die geestelike Koninkryk te ontvang. Julle kan geen inligting ontvang tensy julle self verlang om dit te ontvang nie, maar God antwoord elke innige begeerte en gee aan julle ooreenkomstig julle graad van volwassenheid en wil, maar julle moet die gedagtes waarneem wat op verskillende maniere na julle toe kom wanneer julle geestelike probleme oordink. Dit sal julle anders beïnvloed, dit sal aanvaarbaar of onaanvaarbaar vir julle voorkom en op voorwaarde dat julle eers om verligting van Gees gebid het, kan julle veilig aanvaar of ignoreer wat vir julle korrek voel. Dan kan julle julle gevoel volg en julle sal aanneem wat korrek is, maar verwerp wat verkeerd is. Die gedagtes van die geestelike wêreld beïnvloed julle in verhouding tot die krag van julle begeerte vir waarheid, sodat ‘n persoon wat opreg na waarheid verlang, ongeaffekteerd sal bly deur verkeerde gedagtestrome. In hierdie geval is die invloed van misleide kragte nie meer genoeg om ‘n persoon te fassineer nie, aangesien die ligwesens vrye reg het wanneer die mens homself vir hulle gedagte oordrag open. Julle moet hierdie proses van geestelike aktiwiteit beoefen, d.w.s. julle moet meer aandag aan julle innerlike lewe bestee, onttrek meer dikwels in afsondering en wanneer julle duidelikheid oor ‘n probleem wil hê, bring meer tyd in gedagte deur, maar hierdie oefening moet altyd deur innige gebed voorafgegaan word om ‘n verbinding met God, en so ook met die geestelike kragte, te vestig, wie ooreenkomstig Sy wil werk en wie se werk uit die oordra van suiwer geestelike kennis bestaan. Hierdie opregte verbinding beskerm julle teen kontak met misleidende kragte wat, begryplik, sal poog om julle gedagtes te verduister en te verwar, omdat die stryd van duisternis teen lig en vice versa, die basis van alles vorm en tot in ewigheid sal aangaan. Maar enigeen wat God as die mees Liefdevolle, Wyse en Almagtige Wese sal erken, wat bewustelik in kontak met die Hoogs volmaakte Wese sal kom, wat konstant daarna streef om Sy wil te vervul en hierdie voorwaardes vervul het en begeer om die suiwer waarheid te ken, sal nie deur Hom gelos word om prooi te word van die magte van die duisternis nie. God sal hom self onderrig en die mens hoef slegs sy hart te open, innerlik te luister en sy gedagtes te oorweeg, en hy sal waarlik op die regte spoor wees en duidelikheid ontvang wanneer hy dit verlang, want God, die Ewige Waarheid, wil ook die waarheid aan sy lewende skepsele deurgee, maar God, die Ewige Liefde, vereis ook van die mense om hulle wil in liefde te omvorm en elkeen wat poog om dit te doen, streef na waarheid, aangesien God, die Liefde en die Waarheid, ondenkbaar sonder mekaar is. So sal elke mens wat bereid is om lief te hê en die Waarheid begeer, ook die stem van God kan hoor, wat Homself deur die Gees in ‘n persoon, geestelik of in ‘n toestand van gevorderde volmaaktheid, hoorbaar sal uitdruk, en ‘n persoon sal altyd dieselfde Waarheid ontvang, wat heeltemal met die Woord sal ooreenstem, wat direk deur die grote liefde van God aan die mense op aarde, deur gewekte dienare en profete, oorgedra sal word, wat vrywillig hul diens aangebied het om die misleide siele, wat in uiterste geestelike ontbering is, te help, want daar is ’n baie groot geestelike duisternis en die mense het dringend hulp nodig indien hulle volmaak wil word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205