BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 468

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

God spreek steeds weer 5001 O julle dwase wat meen om die Liefde van julle God te kan bepaal. Julle blindes van gees, wat My nog nie herken nie, My teenwoordigheid nog nie opgemerk het nie, wie daarom nie kan verstaan dat Ek My kenbaar maak aan diegene wat na My Woord verlang. Julle dwase wat nie weet dat Ek die ewige Woord Self is en gevolglik moet spreek wanneer Ek by julle aanwesig is en Wie aan julle My teenwoordigheid wil bewys. Julle praat wel oor wat Ek eens gespreek het toe Ek op aarde gewandel het, maar solank Ek Self nie by julle aanwesig is nie, is dit slegs die dooie letter wat julle versprei, wat eers lewend sal word wanneer julle dit as teken van My teenwoordigheid sal ervaar, omdat julle My dan self sal hoor spreek, waar Ek My deur die Gees in julle openbaar. In die begin was die Woord en die Woord was by God (en die Woord is God). My Woord is Ek Self en My Gees is in elke Woord wat van My getuig. Ek spreek oral en altyd tot die mens, sodra die mens sy oor vir My sal open, sodra hy verlang om My te hoor en wil luister na die uiting van My Liefde. En nooit sal hierdie Liefde uitgeput raak nie, soos ook My Woord nooit kan ophou om te weerklink in die harte van die mense wat My liefhet nie. Wie dus glo dat Ek My slegs één keer aan die leerlinge geopenbaar het, wie glo dat Ek nou swyg en nooit meer met die mense in so ’n innige kontak sal staan dat hulle in staat sal wees om My te hoor nie, bevind homself in ’n groot dwaling. En hierdie dwaling is baie nadelig vir hom, omdat hy nooit My stem sal kan hoor, wanneer hy nie glo dat Ek My openbaar nie, dat Ek My Liefde teenoor julle mense wil uiter en aan julle 'n teken wil gee dat Ek by julle teenwoordig is. Omdat My Godheid wesenlik is, moet Ek ook van My Wese getuienis kan aflê en dus tot julle mense spreek. Ook julle sal slegs 'n ander wese kan herken wanneer hy sy denke, wil en gevoel tot uitdrukking bring, anders bly hy vir julle dood en kan nie herken word nie. En omdat Ek wil dat julle mense My leer ken, moet Ek tot julle spreek. Watter vader wat sy kinders liefhet, sou bly swyg as hy weet dat hulle in nood verkeer? Watter vader sal 'n gelofte aflê om slegs eenmaal met sy kinders te praat en om dan vir altyd stil te bly? Julle mense ken julle hemelse Vader nie as julle Hom voorstel as 'n onbarmhartige wese waarby alle beginsels van liefde ontbreek nie. Soos 'n hen haar kuikentjies lok om hulle te beskerm teen gevaar, so is Ek ook altyd iemand wat roep en aanmaan. En hoe anders as deur My Woord, wat van My Self getuig en van My Liefde en sorg vir julle? O julle dwase wat glo dat My Liefde minder sou word, dat Sy ooit uitgeput kan raak. dat Ek, die Woord van Ewigheid, eens sou kan swyg, omdat Ek al een keer tot julle gespreek het. Wees daarop bedag hoe swak julle geloof is en hoe julle My beoordeel volgens aardse maat, hoe julle aan My die swakhede en gebreke van 'n aardse mens toeskryf, wie se liefde beperk is, omdat hy nog onvolmaak is. My Woord sal altyd weerklink en elke mens wat homself omvorm volgens My wil, wat sy hart gereed maak tot woning waarin sy Heer sy intrek kan neem, sal dit kan hoor. En wanneer Hy by hom teenwoordig is, sal Hy Homself ook uiter en woorde van Liefde en Wysheid tot hom spreek, soos wat Ek beloof het. En nooit moet julle daaraan twyfel nie, anders sal My Woord wat op aarde gespreek is, moes verval het, wat My Gees aan julle verkondig het tot aan die einde van tye: "Ek sal by julle bly tot aan die einde van die wêreld" en "My Gees sal julle in die Waarheid inlei". En as julle 'n diep lewende geloof besit, sal julle My nie as 'n verre God beskou nie, maar eerder as 'n uitermate goeie, liefdevolle Vader wat altyd met julle verbonde wil wees en bly en Wie julle dan ook sal kan verneem, Wie altyd tot julle sal spreek indien julle maar net daarna sal verlang om Hom te hoor. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205