BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 473

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Lot na gelang van wil en weerstand 5018 Jy word slegs die lot opgelê wat jy nodig het om jou wil te verander, om jou weerstand teen My op te gee. Hoe sterk die weerstand van jou siel is, sien slegs Ek alleen. En beantwoordend aan hierdie weerstand, neem jou lewe op aarde 'n vorm aan. My verhouding tot die mens tot kan so verskillend uiteenlopend wees en kan nie deur die medemens beoordeel word nie. Want Ek sien ook die mees geheime gedagtes en opwellinge van 'n siel en daarom moet 'n mens kinderlik met My in verbinding staan. Dan word hy in 'n sekere sin gelei deur My Vaderhand en waarlik verby elke afgrond sodat hy veilig by sy bestemming sal aankom. Maar ander wil hulle nie laat lei nie. Hulle dink dat hulle alleen kan gaan en vertrou dan op hul eie krag. Ek laat hulle soms ’n stryd voer, sodat hulle na 'n Leier kan roep en Ek nader aan hulle kan kom. Ander wys weer My leiding af en wantrou My. Hulle glo nie in My nie en gaan alleen deur die lewe. En dus bied hulle My nog weerstand. En dit is hulle wat Ek hard moet aangryp en hulle in die aardse bestaan niks gespaar laat bly nie, sodat hulle hulleself sal verander voordat dit te laat is. Ek probeer slegs die verandering van wil te bereik. En hierdie verandering kan dikwels 'n gebeurtenis tot stand bring wat as wreed en liefdeloos van My voorkom, indien julle nog nie weet dat julle nie vir hierdie aardse bestaan geskape is nie, maar dat die hele ewigheid nog voor julle lê. En ter wille van hierdie ewigheid gebruik Ek alle middele, afhangend van die hardheid van julle weerstand. Maar wie homself aan My oorgee, het geen buitengewone opvoedingsmiddel meer nodig nie. En vir hom strek Ek My hande uit onder sy voete en sy weg oor die aarde sal makliker begaanbaar wees, ofskoon hy nog beproewinge nodig het om sy graad van rypheid te verhoog, wat hom na My toe sal dryf, totdat ook die laaste afstand na My oorwin kan word, totdat hy sy aardse bestaan in geluksalige vereniging met My kan beëindig. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205