BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 478

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Neerdaling van Christus, eertyds en nou 5027 In die tyd van My geboorte het dieselfde nood op aarde geheers soos wat daar nou onder die mense is, want hulle het hulleself in die diepste geestelike duisternis bevind, net soos nou. Maar Ek het My oor hulle ontferm en om hulle te help, het Ek Self na die aarde toe gekom. Ek het as Redder gekom en daar was vir die mense nou ‘n weg uit die duisternis tot die ‘Lig’ wat Ek Self vir hulle sou wys. Hulle hoef My maar net te gevolg het en hulle geestelike nood sou op ‘n einde gewees het. Ek het as Redder gekom en hulle bevry uit die kloue van Satan, wat die oorsaak was van hulle groot nood en wie hulle nie kon ontvlug nie, omdat hulle kragteloos was. Die weg wat Ek die mense gewys het om te gaan, kon deur hulle gegaan word, want Ek het Self as Leier voorgegaan. Ek het die weg geken, want Ek moes hom ook eers gaan, omdat Ek Myself in ‘n menslike omhulsel beliggaam het en daarom slegs dit van die mense verlang het, wat vir hulle moontlik was om te vervul. Ek het die weg van die Liefde gevolg en hierdie weg moet deur elke mens gegaan word wat uit die duisternis van gees tot die Lig van die lewe wil ontwaak, wat hulle wil bevry van die kettings van My teenstander, wat verlos wil word van die sonde, wat die rede is vir die diep geestelike nood van die mensdom. Ek het as die Verlosser van die mensdom na die aarde gekom wat sonder My hulp versonke sou gebly het in die duisternis. Ek het die verlossing volbring vir alle tye, vir die verlede, vir die huidige tyd en die toekoms. Derhalwe ook vir die mense van hierdie tyd, wat hulle in dieselfde nood bevind en dringend hulp nodig het, indien hulle nie wil ondergaan en in die afgrond stort deur die aandrywing van My teenstander nie. Nou is die gevaar nog veel groter, omdat daar vir die mense nie meer ‘n lang tyd gegee is nie, omdat die genadetyd vinnig verby sal wees wat vir die menslike geslag vir sy verlossing toegestaan was. Die mensdom staan aan die einde van ‘n ontwikkelingsperiode, hulle staan voor ‘n belangrike fase, hulle staan voor die beslissing, vir lewe of dood. Daarby sal almal nog bly bestaan of ondergaan, d.w.s. óf ‘n lewe lei volgens die wil van God, óf ‘n stoflike en geestelike dood sterf indien die mens nie die regte beslissing geneem het nie. En weer sal Ek kom as die Redder in nood, ten eerste geestelik, soos wat Ek dit verkondig het, dat Ek My sal openbaar aan hulle wat My liefhet en My gebooie onderhou. Aan hulle sal Ek My deur die woord openbaar en die naderende einde aankondig. Dan sal Ek egter weer kom in die wolke soos wat Ek eens opgevaar het tot die Hemel. Ek sal kom en hulle wat My gevolg het, wat die weg van die liefde nagevolg het, soos wat Ek dit aan hulle gepredik het; in hulle baie groot nood sal Ek help deurdat Ek hulle van die aarde sal wegneem en na My toe sal bring, want die aarde sal nog net deur duiwels in baie groot getalle bewoon word. Ek sal weer as Redder verskyn, maar My koms sal die afsluiting van My Verlossingswerk op aarde beteken. Want wie nie sal besef wie Ek is nie, vir hulle het Ek tevergeefs aan die kruis gesterf, hulle het My Verlossingswerk nie aanvaar nie en sal nog vir ‘n ondenkbare lang tyd in die boeie van My teenstander gekluister bly. Hulle sal met al die aanhangers van Satan in die materie gebind word en die geestelike dood sal die lot wees van hulle wat My nie wou erken nie. Hulle het hulle vrywillig onder die invloed van My teenstander gestel en het geen aandag aan My Verlossingswerk geskenk nie, daarom sal hulle deur eie skuld smag in die boeie van die duisternis. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205