BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 484

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Geluksaligheid verkry – Vrye wil – Wolf in skaapsklere 5041 Ek het waarlik maar net één doel, naamlik om geluksaligheid aan julle mense te gee. Maar dit kan slegs wees as julle dit self wil hê. Julle moet begryp dat My Wil dit nie kan besluit nie, maar slegs julle wil, wat vry is. My teenstander soek ook hierdie wil, want hy wil julle nie laat gaan nie, maar kan julle nie hou, as dit julle begeerte is om My te volg nie. Daarom sal julle dit begryp waarom hy die mense teister wat na My strewe, wie se wil reeds vir My besluit het, maar wie hy wil terugwen. Julle kan geluksaligheid slegs bereik indien julle julleself met My verenig en dit kan beslis bereik word wanneer julle My kies. Daar is geen gevaar vir diegene wie My begeer nie, maar solank as wat hy op die aarde leef, sal hy met allerlei verleidinge gekonfronteer word, omdat My teenstander nie sal ophou veg nie, al is hy onsuksesvol. My teenstander werk met sluheid en geweld, omdat sy gees in duisternis is, anders sou hy herken het hoe futiel sy strewe is. Ek wil julle geluksalig maak en deur julle wil op My te rig, gee julle mense self die reg aan My om julle na My te trek. Maar Satan, wat besef dat julle vir hom verlore is, sal nie opgee nie en omdat hy die mag van My Liefde onderskat, dink hy, hy kan ontruk wat reeds aan My behoort. Die middel wat hy gebruik is om verwarring te veroorsaak en twyfel in die harte van persone te plant en so hul geloof in My te skud. Nogtans bly dit julle wil wat die saak beslis. Maar as julle wil aan My behoort, sal julle spoedig Satan se misleiding herken en julle sal julle rug op hom draai. Wat onverstaanbaar was vir julle, sal nou duidelik word en julle sal julleself bevry van sy krag. Hy kan julle nie meer vashou nie, want julle streef na My. Daarom sal diegene wie na My streef hul doel bereik, ongeag Satan se woede tydens die finale dae vóór die einde. Toegegee, met tye sal dit moeilik wees om te bespeur, want hy sluip dikwels vermom in en gryp die geringste gedagte wat sy doel kan dien. Hy werk baie slu en met geweld en gebruik mense wat nie volledig in die waarheid opgelei is nie as sy hulpmiddele, omdat dwaling self aan hom die dekking voorsien wat hy benodig om sy stryd van hier te voer. Suiwer waarheid keer dat hy nie kan opstaan nie, aangesien hy altyd deur hulle herken sal word wat in die waarheid lewe. Tog sal selfs die geringste fout aan hom toegang verleen en dan sal hy ‘n vreeslike verwarring veroorsaak, soos ‘n wolf wat in ‘n skaapkraal inbreek en vrees en verskrikking veroorsaak. Maar selfs dan sal hy My skape nie skade kan berokken nie, indien hulle na My sal vlug, hul Herder, wat hulle teen alle gevare sal beskerm. Dus is dit maar slegs die wil wat beslissend is en wanneer dit op My gerig word, het Satan al sy mag oor ‘n persoon verloor. Dus sal julle moet weet dat julle altyd op die ware weg is wanneer Ek Is julle doel is, want dan kan julle nóg val nóg struikel, aangesien Ek saam met julle loop, omdat Ek julle self wil help om geluksaligheid te bereik. Vrees daarom geen bose mag nie, maar vertrou net op My, julle God en Vader van ewigheid. Gee julleself aan My oor en streef na My, want dan sal julle wil aan My behoort en Ek sal julle waarlik nie in die hande van My teenstander laat val, wie julle van My wil vervreem nie. My Liefde sal julle vashou en die mag van My Liefde sal hom ook verower, aangesien niks ooit My Liefde vir ewig sal kan weerstaan nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205