BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 492

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Om liefde te beoefen, is die enigste opdrag op aarde 5068 Daar is maar slegs een weg na My, wat julle sal moet gaan, anders sal My ryk vir julle geslote bly, anders sal die weg die diepte invoer. Dit is die weg van die liefde, wat onvoorwaardelik begaan moet word, omdat dit die enigste weg is wat na My lei. Om die weg van die liefde te gaan beteken: Om 'n verandering van wese in julleself te voltrek, omdat by die aanvang van die beliggaming as mens die eieliefde oorheers, wat die mens eers moet aflê, indien die ware liefde, wat hom as goddelike skepsel kenmerk, in hom tot ontplooiing kan kom. Die onbaatsugtige naasteliefde is dit wat julle wese verander en wat dus altyd beoefen moet word indien julle nader aan My wil kom en in My ryk opgeneem wil word, waar die hoogste geluksaligheid julle bestemming is. Om Liefde te beoefen is dus die taak wat aan julle gegee is gedurende die tydperk van julle aardse bestaan, naamlik om altyd onbaatsugtig werksaam te wees in die liefde, om te gee, om te help en so voortdurend wederliefde op te wek. 'n Verdere opdrag het Ek julle nie gegee nie, want as julle hierdie vervul, doen julle alles wat vir die slaag van die laaste beproewing van julle wil op aarde nodig is. Want wie die liefde beoefen, fokus op My en Ek is die ewige Liefde. Slegs deur die liefde herstel julle die verbinding met My, wat heel in die begin julle bestemming was. Slegs deur die liefde sal julle weer diegene word wat julle was vanaf die allereerste begin, naamlik ’n goddelike wese wat volledig beskikking oor krag en lig gehad het. Die liefde vir die naaste vra wel vir 'n sekere selfoorwinning, omdat die mens moet opoffer wat hy besit, omdat hy homself moet losmaak van dit wat hyself liefhet, om dit vir die naaste wat in nood is te laat toekom. Maar hy wen duisend maal meer as wat hy weggee, want met elke werk van liefde kom hy nader aan My. Met elke werk van liefde verklein hy die afstand na My en met elke werk van liefde ontvang hy self lig en krag, die uitstraling van My ewige Liefde. Hy gee iets aards weg en ontvang iets geestelik terug, totdat sy verkreë rykdom hom in staat stel om self die geestelike uit te deel en hy nou al soos My kneg wat vir My werk wat steeds eerste ’n diepe liefde vir My en vir die naaste vereis. Sonder liefde sal julle nie salig kan word nie. Julle dra almal die liefdesvonk in julle harte en dit kan baie vinnig tot 'n helder vlam opvlam. Dan gryp hy alles vas en gee die vlam nuwe voeding, sodat hy helder kan skyn sodat die weg na My vir almal sigbaar raak. Beoefen die liefde. Ontdoen jou van wat by jou medemens ontbreek en bedeel hom na jou vermoë, dan sal die bewussyn van My teenwoordigheid ook in julle ontwaak en dan het julle dit wat julle weggee verruil vir iets heerlik. Julle liefde het My aangetrek en die liefde in julle laat nou 'n vereniging toe, wat voorheen nie moontlik was nie. Die liefde bring die aaneensluiting tot stand met die ewige Liefde, wat altyd die hoogste geluksaligheid tot gevolg sal hê. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205