BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 493

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Gebed in gees en waarheid – Vroom gebare 5069 Op vrome gebare slaan Ek geen ag nie, want dit is slegs ‘n uiterlike pronkgewaad wat die blik in die hart moet teëhou. Wie waarlik innig aan My dink en met eenvoudige, nie aanstellerige woorde tot My spreek, is elke seremonie, elke uitwendige bewoënheid of uiterlike gebaar vreemd. Die hart het so iets nie nodig nie, sy wend haarself regstreeks tot My en roep My haar node of ook haar liefde en verering toe en Ek verneem elke gedagte wat uit die hart na My toe opstyg. Waar ‘n innerlike voel na buite toe egter sigbaar is, word te veel waarde geheg aan die mening van die medemens, omdat Ek self nie sulke uiterlike bewyse nodig het nie en die hart van die mens daarsonder oop voor My lê. Julle wil dus maar net julle medemens oortuig van ‘n skynbaar vertroude verhouding met My en so sal julle nie met ‘n verdeelde ingesteldheid na My toe kan kom nie, maar julle laat julle aan die oordeel van die medemens te veel geleë lê. Maar daardeur verloor julle gebed ook aan innigheid, want ‘n innige verbinding met My, sal julle alles om julle heen laat vergeet en ook elke uiterlike gebaar onsinnig en minderwaardig laat voorkom. Solank julle dus nog na buite toe prysgee wat julle maar net innerlik moet besighou, het julle ook nog nie die innige aaneensluiting met My in julle gedagtes gevind, wat geen uiterlike toelaat nie, omdat julle dan so volledig deur My aangegryp sal word, dat julle die wêreld om julle heen sal vergeet en weet dat julle ware kinders van julle Vader is, wie se liefde vir hul Vader geen ruimte laat vir iets anders nie. Wel sal julle julle naaste nie mag vergeet nie en altyd ‘n oop oog en oor vir sy node hê, julle sal nie onverskillig by hom mag verbygaan, wanneer hy vol leed na julle toe kom nie, julle sal hom nie mag ignoreer of verwaand teenoor hom wees nie, maar hom inteendeel in deemoed, geduld en barmhartigheid bystaan, hom volgens vermoë behulpsaam wees uit liefde vir hom. Maar as julle verlang om met My in innige kontak te kom, moet julle denke ook maar net vir My geld en niks uiterlik moet hierdie innige verbondenheid versteur of kenbaar maak nie. Ek wil in gees en in waarheid aanbid word en dit moet in algehele stilte gebeur, waar niemand getuie is van die gesprek tussen die harte van Vader en kind nie. En alle skyn moet van julle afval, want Ek is die ewige Waarheid en wil ook in alle waarheid aangeroep word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205