BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 5

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Die arbeid aan die siel 3661 Ondersoek jouself, erken jou swakhede en probeer om hulle te oorkom. Dit is die arbeid aan jou siel, dat jy probeer om mens te word wat in My ordening sal bly, volgens My Wil sal lewe en jouself tot liefde sal omvorm, want elke swakheid, elke tekortkoming en ondeug het sy oorsaak in liefdeloosheid, in die eieliefde. Sagmoedigheid, vredeliewendheid, deemoed, geduld, barmhartigheid en geregtigheid is tekens van naasteliefde. Wanneer jy hierin tekortskiet, is jy nie van liefde vervul nie, dus moet jy ywerig werk aan jouself. Daarvoor moet jy eers self jou swakhede en gebreke as sodanig erken, en daarvoor is ernstige selfkritiek nodig, 'n ernstige besinning daarvan en ’n regstelling van jou houding teenoor My en jou medemens. Julle moet My as Vader respekteer, elke mens egter as broer of suster - omdat julle almal "kinders" is van één Vader, en kinders, julle moet mekaar liefhê, dan sal My welgevalle julle ook ten deel val, want dan kan Ek self by My kinders vertoef. Elke ondeug hou My egter teen en dit is tot julle nadeel, want sonder My en My teenwoordigheid bly julle swak en onvolmaak en kan julle nie julle doel op aarde bereik nie. Jou doel is volmaaktheid, verandering tot liefde, verandering van jou wese tot die oertoestand wat jy vrywillig opgegee het, want slegs die oertoestand is saligmakend en solank jy hiervan vervreem is, is gebrekkigheid, onkunde en kragteloosheid jou lot, beide op aarde asook in die geestelike ryk. Ek wil jou weer die geluksaligheid verskaf en vermaan jou daarom voortdurend om dit na te streef, naamlik dat jy die arbeid tot omvorming van jou wese ernstig opneem, dat jy deur innerlike oordenking sal leer om in te sien hoe weinig jou denke en handeling met My Wil ooreenstem, omdat jy nog in eieliefde volhard, en dat jy jou moet beywer om hierdie gebrekkige toestand te verander, dat jy die liefde moet beoefen waar en wanneer jy daartoe geleentheid gebied word, want slegs deur liefde kan jy gered word, slegs deur liefde kan jy jou tekortkominge en ondeugde baasraak. Wanneer jy die liefde nog nie in jou voel nie, omvorm jou dan verstandelik tot ‘n regdenkende mens. Wees sagmoedig, vredeliewend, ootmoedig en geduldig en probeer jou medemens help, dan sal die gevoel van liefde in jou ontwaak, dit sal jou gelukkig maak en jou aanspoor tot liefdadigheid. Dan dryf die verstand jou nie meer nie, maar die hart, en dan gaan jy stap vir stap omhoog. Slaan jouself daarom gade, keer in jouself en vra jouself ernstig af of jy korrek dink en handel, en jou hart sal jou dan antwoord gee. Ek sal jou ook Self te hulp kom wanneer jy hierdie vrae ernstig aan jouself stel. Ek sal jou die krag laat toekom om uit te voer wat jy ernstig wil, en die arbeid aan jou siel sal dan ook 'n gunstige vordering ondergaan. Jy sal bevrediging daarin vind om jou aan My te onderwerp en jy sal stadig omhoog gaan, sodra dit jou wil is om volmaak te word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205