BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 51

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Swaarste lewensomstandighede na die katastrofe 3737 Julle sal binne die afsienbare tyd onder ander omstandighede lewe en julle sal julle lewenswyse geheel en al moet verander, indien julle die vereistes van die nuwe, baie moeilike omstandighede wil nakom en verduur. Hierdie verandering is onvermydelik, want die eindtyd bereik nou die laaste fase, wat gelykstaan aan ‘n uiters moeilike bestaanstryd wat baie vinnige geestelike vordering benodig, want die eindtyd is naby en wat hierdie groot aardse nood nie sal kan teweegbring nie, sal ook nie verder op hierdie aarde bereik kan word nie. Enigeen wie egter nog in die lewe is na My laaste kragdadige ingryping, kan, as hy van goeie wil is, ook geestelik aanpas, hy kan al die gebeure met die Wil van die Ewige Skepper vereenselwig en deur sy ingesteldheid groot voordeel vir sy siel verkry. Totaal ongelowige mense sal egter weier om hierdie ooreenkoms raak te sien en sal dan probeer om deur eie krag hul aardse lewens te bemeester, terwyl hulle hul wilskrag verkeerd sal aanwend, nie ooreenkomstig die Goddelike wil nie, en hulle sal ook slaag, omdat hulle ondersteuning sal kry van God se teenstander. Die gelowige sal egter die moeilikste omstandighede kan oorkom met God se krag, wat hulle inderwaarheid sal kan aanvoel, maar wat nie uiterlik herkenbaar sal wees nie, aangesien die mens nie omring sal wees deur aardse besittings nie. Hy kan egter die innerlike krag verkry wat selfs onder die moeilikste lewensomstandighede sal kan standhou. Aardse nood sal geweldig wees en nie maklik op natuurlike wyse herstelbaar nie, omdat hierdie groot vernietiging, deur die wil van God, natuurlikerwys ‘n ontsaglike wanorde tot gevolg sal hê en uitermate groot eise sal stel aan almal se uithouvermoë. Dan sal elkeen krag van God moet kry indien hy die moeilikste tyd sal wil deurstaan, welke krag in ryke mate vir hom beskikbaar sal wees. God gee altyd opdrag aan Sy dienaars om te verwys na toekomstige gebeure, sodat mense bewus kan word van die aankomende rampe en hulle betyds na die Gewer van krag kan wend, Wie niemand wat na krag verlang, sal verstoot nie. Mense is nog nie in staat om so ‘n ingryping van God te verstaan nie en wat hulle moeilik vind om te glo, sal hulle verwerp, maar hulle behoort daaroor na te dink, sodat hulle nie geheel en al onvoorbereid sal wees wanneer die dag aanbreek nie, want dit sal onherroeplik kom en sal elkeen verras, ook die gelowiges en dit sal geweldige veranderings teweegbring. Geseënd is hy wat sy denke verander, sy houding teenoor God herstel, sy weg na Hom vind in tye van die grootste nood, want daardie dag sal vir hom tot seën wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205