BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 515

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Werking van die Gees 5132 Die groot geheim van die goddelike Liefde is Sy Gees wat op julle uitgestort word. Dit is nie vir julle mense moontlik om tot hierdie geheim deur te dring nie, alvorens julle nie gevul is deur hierdie goddelike Gees nie, want dit is juis Sy wat julle in staat stel om korrek te dink, om in alle Waarheid te dink, en slegs dan sal julle begin om die goddelike Liefde vaagweg te verstaan, dan sal julle 'n flou skynsel van besef hê, want iets Goddelik het julle aangeraak en 'n lig in julle aangesteek, want die Goddelike Haarself is Lig. Die Gees van God is effektief die uitdrukking van Homself, 'n uitstraling van Sy goddelike Lig van Liefde tot in die oneindige en afhangende van die graad van volwassenheid van die gebonde geestelike substasie in Sy skeppingswerke, so sal die effek daarop wees. Die uitdruk van krag stimuleer die geestelike substansie, wat nog onderhewig is aan die wet van dwang, tot konstante aktiwiteit, wat uitwaarts plaasvind, dit wil sê sigbaar vir die menslike oog, maar in die toestand van vrye wil, naamlik wanneer die geestelike wese as mens vergestalt is, is die effek van die goddelike uitstraling van krag verskillend. Dan beïnvloed dit nie meer die uiterlike, fisieke vorm nie, maar die geestelike substansie wat daarbinne gebonde is, naamlik die siel van die mens, en laat haar tot lewe ontwaak. Die geestelike krag spoor dus die siel aan tot aktiwiteit wat haar volmaaktheid sal bevorder. Dit is die Krag van die Gees, die goddelike uitstraling van Liefde, wat die siel onherroeplik sal dryf na God. Want Sy is Lig en Krag, God se oneindige doeltreffende vloei van Liefde wat haar vergoddelik wat deur Haar aangeraak word. God stort Sy Gees uit. Die persoon wat sy hart vir Hom oopmaak, wat net aangeraak wil word deur God se Liefde, maak homself bewustelik en vrywillig oop vir Sy uitstraling van lig, hy gaan in Sy baan van Liefde in, en God se Krag, Sy Gees sal hom deurdring, en afhangende van die mens se volwassenheid van siel, sal die oorvloed van die goddelike Gees in hom herkenbaar wees. Hoe minder onsuiwerhede rondom die siel is, hoe makliker kan sy binnegedring word deur God se lig wat met 'n oorweldigende sterk glans terug weerkaats op die hele persoon, wat homself steeds meer sal vergeestelik, hoe meer hy die vloei van die goddelike Lig en Krag toelaat om in hom te kom. Maar die Gees van God verloor Haarself egter nie in die oneindigheid nie, maar trek eintlik alles na Haarself toe en verenig dus die siel, wat buite die goddelike liefde bestaan het, weer met Haarself, so gou as wat die siel haarself laat beïnvloed daardeur, dus sodra sy na die Ewige Liefde draai, ten einde Haar geskenk te ontvang. Dan sal daar geen afstand meer bestaan tussen die Skepper en Sy geskape wese nie, dan het die Krag van die Gees die eenheid bereik, dan sal die geesvonk wat eens uit Hom voortgekom het, opgeneem word deur die vuur van die goddelike Gees van Liefde, Sy sal Haarself verenig met Haar Vader-Gees van ewigheid, as 'n geluksalige wese sal sy in die nabyheid wees van die Een Wie die Lig en die Krag van ewigheid is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205