BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 517

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Satan se mag 5136 Groot is die mag van hom wat julle wil verderf, maar slegs as julle hom self hierdie mag gee, omdat, indien julle hom sal weerstaan en julle na My wend, sal My Liefdeslig julle omspoel wat hom volledig kragteloos sal maak, want teen die liefde kan hy nie standhou nie en die liefde sal hom ook eenmaal oorwin, wanneer sy tyd gekom het. Met ononderbroke inspanning weet die Satan hoe om dit wat deur sy wil voortgekom het, maar wel vanuit My krag, te fassineer en hulle vir ewig aan hom te onderwerp en daarom sal hy tot die uiterste toe druk uitoefen op diegene wat hy vrees om te verloor, wie hulle uit vrye wil van hom losgemaak het, wie na My streef om vir ewig met My verenig te wees. Hy sal geen middel uitlaat om op die gees in te werk nie, hy sal verwarring stig waar hy maar kan en hy sal altyd daar wees waar Myne saamkom. Hy sal probeer om in hul gedagtes tussenbeide te kom om sy wil aan hulle oor te dra, ofskoon hy kan insien dat hy die mag oor die gees verloor het. Nogtans staan hy as vyand teenoor My, want sy eersug is so groot dat hy so verblind is om te glo dat sy mag nie gebreek kan word nie. In die liefde sien hy wel ‘n wapen wat hom verwond en daarom ontvlug hy haar, waar sy die voet vir hom dwars sit. En hy wakker die liefdeloosheid aan waar daar maar die geringste moontlikheid gebied word. Hy voel dat sy mag kleiner word en wil hom nie laat oorwin nie. Daarom is sy aktiwiteit dikwels onmiskenbaar, omdat sy middele altyd sodanig is dat daar vyandskap tussen die mense ontstaan wat mekaar toegeneë is, dat verwarring ontstaan waar duidelikheid heers. En die skuld moet by die mense self gesoek word, omdat hulle deur klein liefdelooshede vir Satan ‘n vinger gee en hy die hele hand probeer gryp, naamlik dat hy die mense tot steeds groter liefdeloosheid aanpor. Hy het groot mag, maar alleen daar waar dit hom gegee word, omdat julle mense nie die wapen teen hom aanwend wat hom magteloos maak nie, omdat julle die liefde te weinig beoefen, omdat die eieliefde nog te sterk is in julle, wat egter aan hom ‘n welkome moontlikheid bied. Dan sal julle hom nie herken wanneer hy julle weg versper nie, dan is julle oë slegsiende en julle sal hom as vriend sien en sal hom in julle vertroue neem. Hy is nie julle vriend solank hy My teenstander is nie en hy sal My teenstander wees, so lank as wat hy sonder enige liefde is en so lank moet hy gevrees word. As julle self sonder liefde is, dan behoort julle aan hom en is nog vêr van My verwyder. As die liefdesvonk egter in julle ontvlam het, dan verbreek julle self die ketting wat julle gebonde hou. Dan verander julle van heer, dan verbind julle julleself met My en dan het hy alle mag oor julle verloor. Daarom hoef julle hom nie te vrees nie, julle wat Myne geword het deur julle wil, julle wat na My streef en hom afgewys het. Dan kan hy julle ook nie meer skaad nie, maar julle kan hom nog help deurdat julle gloeiende kole op sy hoof stapel, deurdat julle liefde ook oor alles sal uitstrek wat julle vyandiggesind is, deurdat julle die bose met liefde sal beantwoord, omdat hy dan sal kan insien dat julle julleself vergoddelik het, dat julle sy meerdere is in die helderste lig en in onmeetlike krag. Wat wanneer ‘n wese hom oortref, bespeur hy sy mag en laat hom dan ook in die gedagtes los, hy sal dus nie meer deur hom lastig geval word nie, omdat hy nou, as verenig met My, vir hom onbereikbaar is. Die weg na die Vaderhart is vir alle mense begaanbaar en die kettings wat hulle gebonde hou, kan deur alle mense verbreek word deur die liefde, wat tegelykertyd die middel is om los en vas te maak, wat julle tot My kinders maak, wat ewiglik die Wederliefde van die Vader ondervind en daarom ewiglik gelukkig sal wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205