BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 518

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Verkeerdelik glo ons dat die noodlot bepaal dat ons boos moet wees 5141 Wat julle tot seën strek, sal Ek julle laat toekom. Wat julle egter sal hinder in julle geestelike ontwikkeling, is nie My Wil nie, maar inteendeel die wil van hom wat julle van My wil skei. Desondanks laat Ek dit toe om julle mense die wils- en geloofsvryheid nie te ontneem nie en om julleself aan te spoor tot ondersoek van welke gees iets uitgegaan het. Maar alles kan julle tot seën strek, want ook die slegte kan vir julle ontwikkeling van nut wees en dit in soverre, dat julle sal leer om dit in te sien en te verafsku en julle dan so sal kies vir goed of kwaad, waarvoor dit ook dan nodig is dat julle van beide op hoogte moet wees. Maar die bose gaan nie van My uit nie, inteendeel van die krag wat teen My werk, wat ook op die wil van die mens inwerk om hom te wen. Die mens beslis egter self. Waar My teenstander by ‘n mens aanklank vind, kan daar nie van My werksaamheid gepraat word nie, omdat die mens nie gedwing word in sy keuse, sy handel en denke nie, maar omdat hy dit vrywillig doen en omdat hy ook die vermoë het om goed en kwaad te onderskei. Daarom dra hy ook die verantwoordelikheid vir die rigting van sy wil en daarom skep hy vir homself ook sy lot in die ewigheid. En niemand sal kan sê dat Ek hom nie benader het nie, want die lewe van ‘n mens het soos deur die lot bepaal, voldoende geleenthede waarin hy ‘n leidende en beskikkende Mag kan herken wat haar aan hom openbaar. Slaan hy egter geen ag op sulke geleenthede nie of laat hy hom ook nog daartoe oorhaal om negatief te ontwikkel, dan misbruik hy sy vrye wil en gebruik dit dus in die verkeerde rigting. Hy begeef homself dan in die mag van My teenstander sonder om deur hom gedwing te wees. En sodoende is die beswaar nie reg dat die mens, as hy hom onder ongunstige invloed bevind, nie anders kan handel as boos nie en gevolglik hierdie bose invloed hom onontkombaar dwing om boos sleg te wees. Die lot neem altyd sodanige vorm aan, waar die moontlikhede om julleself positief te ontwikkel oorheers wanneer die wil goed is. Die mens hoef dus nie te misluk as hy dit self nie wil nie, want steeds staan dit hom ter beskikking om by My om hulp aan te klop en dit sal hom altyd verleen word. En elke leed, elke slag van die noodlot moet hom tot hierdie bede aanspoor, dan sal die mens ook nooit in gevaar wees om weg te sink nie, want Ek wag slegs daarop dat hy sy gedagtes na My toe wend, om hom te kan vashou sodat hy nie sal val nie. Die gebed tot My is die afweer van dit wat hom skade wil berokken. Die gebed tot My gee krag en versterk die mens in elke versoeking. Dus staan die mens tussen twee magte en een van die twee moet hy kies. Begryplikerwys sal beide op hom inwerk en probeer om invloed uit te oefen. Daarom laat Ek ook die werksaamheid van My teenstander toe, maar laat die mens nie weerloos aan sy mag oor nie, veeleer probeer Ek hom deur nood en ander slae van die noodlot sovêr te bring dat hy My sal aanroep, omdat Ek dan eers met My Mag en Liefde kan ingryp, wanneer sy wil vir My gekies het. Die mens moet in volledige vrye wil na My toe kom en as hy dit nie vanself doen nie, dan moet Ek hom daartoe bring deur haglike situasies van allerlei aard, wat dan egter steeds kan dien tot sy sieleheil en daarom deur My toegelaat word. Die bose skep die mens egter homself indien hy diegene mag oor hom laat verkry wat die liefde laat verander in die teendeel en hy daarom steeds boos en liefdeloos sal handel en wat daarom ook maklik te herken is. Maar Ek hinder hom nie, want ook sy aktiwiteite het ten doel dat die wil moet kies. Maar salig is hulle wat hulleself na My toe laat dryf, wat deur sy intriges sien en wat hom wil ontvlug. Hulle gryp Ek vas en trek hulle nader aan My omhoog, want hulle het hul wil goed gebruik en gevolglik die beproewing van hul aardse lewe deurstaan. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205