BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 519

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Vyandigheid - Werk in die geheim – Groter aktiwiteit 5143 Julle word tans nog net deur 'n paar mense teengestaan, maar die dag sal egter kom wanneer julle aangeval sal word deur baie, wanneer daar slegs 'n klein aantal van julle sal wees, in vergelyking met die baie mense wat julle sal beveg, van wie sommige hulself ook gelowiges sal noem, maar wie julle vyandig sal behandel ter wille van 'n ware en lewende geloof, ter wille van die duidelike tekens van die werking van die Gees, wat hulle teen julle sal laat draai. Tans het julle nog 'n klein sirkel van ondersteuners wat deur My Woord aangeraak word en wat dit in hulle hart beskou en erken, maar die tyd sal kom wanneer julle selfs van hulle geskei sal word, wanneer elkeen op homself sal moet staatmaak en besef dat hy omring is deur vyande wat sy geloof in My en My leer sal wil vernietig. Dan sal die vrugte van die feit dat hulle deur Myself gevoed was met My Woord en hulle wie die voeding met volle geloof aanvaar het aan die lig kom. Want hulle sal vasstaan teen al die uitdagings van die wêreld en sal altyd eensgesinde mense vind met wie hulle weer idees kan uitruil en daardeur hulle geloof versterk. Maar julle almal sal verhoed word om openlik aktief te wees, julle sal geen geleentheid hê om My Woord in die openbaar te versprei nie. Nietemin sal Ek almal versterk wat na My en My Woord sal verlang. Die vyandigheid teen julle sal onrusbarend toeneem, maar sal nie julle innerlike vasberadenheid kan skud nie, want dan sal My Gees Haarself duidelik openbaar en My Woord sal lewendig word in elkeen van julle. Uiterlike vyandigheid sal nie in staat wees om julle innerlik te laat wankel nie, want Ek sal almal beskerm wat aan My getrou sal bly. Ek herken hierdie wil en sal hom altyd die krag gee wat hy benodig om vas te staan. Voor dit sal daar egter ’n tyd wees wat julle goed sal kan benut om My evangelie te versprei en Ek wil julle aandag daarop vestig, sodat julle die geleentheid nie onbenut sal laat verbygaan nie. Want julle sal dan oral kan spreek sonder vrees om verban te word; julle sal ook die talent hê om te spreek en dikwels sal julle die geleentheid kry om te spreek en aanvaarding kry en julle werk in die wingerd sal dan nie vrugteloos wees nie. Dan sal julle baie besig moet wees en nie uitstel wat julle kan doen nie. Julle sal liefde moet predik en mense se aandag vestig op die einde. Hulle sal baie onthou wanneer die finale stryd sal begin, die finale geloofstryd en selfs as julle gekeer word om My Woord te versprei, sal die saad wat julle gesaai het, wortelskiet en groei en in die laaste dae voor die einde ook vrugte dra. En julle sal in die geheim aangaan met julle aktiwiteit, tot seën vir julle en jul medemens, want Ek sal al julle geestelike werk seën tot aan die einde van hierdie aarde en eendag tot in die ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205