BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 52

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Wenslikheid van skeppings - God se wil 3739 Goddelike wil is die fondament van die hele skepping en soos wat dit uit Sy hand voortkom, is dit goed en dien sy doel, daarom sal Sy skeppings onveranderd bly totdat hulle hul doel vervul het en so tot in alle ewigheid, so lank as wat dit tot die volmaaktheid van die geestelike substanse sal dien. Die mens is een van Sy skeppingswerke, waarvan die uiterlike vorm net so volmaak uit die Skepper se hand voortgekom het, dat sy doel om die geestelike essensie in homself tot volmaaktheid te bring, in alle opsigte vervul sal kan word, met die voorwaarde dat die mens se vrye wil homself ondergeskik sal stel aan die Wil van God. God het die mens vrye keuse gegee, sodat hy sy eie lot kan bepaal, en daarom is hy ook in staat om strydig met Sy Wil op te tree. 'n Mens se siel is bedoel om die finale doel op die aarde te bereik, en daarom moet sy in staat wees om haar lewe onafhanklik van die Wil van God te bestuur, onafhanklik van fundamentele wette, sodat sy 'n heeltemal vrye geestelike wese kan wees wanneer sy na haar finale doel streef. Die mens se uiterlike vorm sal altyd dieselfde wees, want dit is God se skepping, maar die mens self sal, te danke aan die ontwaking van sy siel, as gevolg van die geestelike substansies se verskillende grade van ontwikkeling, 'n heeltemal diverse karakter toon, en die geleentheid vir verandering sal vir hom beskikbaar deur sy hele aardse lewe, sodat teen die einde van sy fisiese lewe, hy nie meer dieselfde sal wees as wat hy aan die begin van sy aardse lewe was nie. Sy uiterlike sal ook maar altyd in ooreenstemming met die wet van God verander. Die geestelike wese in die persoon, wat in die eerste plek lewe gee aan die persoon, kan haarself egter op baie verskillende maniere vorm en sal nie deur Goddelike Wil gedwing of verhoed kan word nie. Daarbenewens het die mens ook die geleentheid om sy eie skeppings te vorm in ooreenstemming met sy wil. As hy sy wil ondergeskik stel aan die Goddelike Wil, sal hierdie skeppings weer wenslik wees en bydra tot sy hoër ontwikkeling aangesien alles, in ooreenstemming met die Goddelike Wil, na geestelike volmaaktheid lei. Die vorming van Sy eie karakter sal vinniger wees wanneer die mens homself produktief en kreatief op aarde sal besighou, dus homself ondergeskik sal stel aan die groot goddelike wet van die vrystelling van die gebonde geestelike substansies, selfs al is hy nie bewus van sy prestasie nie. Gedurende die duur van die aardse lewe gee God ook aan die mens die vermoë om sy invloeiende lewensenergie te gebruik om nuwe skeppings te ontwikkel. Die wet van God rus in elke mens se hart, maar dit kan ook doelbewus geïgnoreer word. Deur homself nietemin aan hierdie wet ondergeskik te stel, sal dit verstaanbaar voordelig vir die mens wees wat sy krag in ooreenstemming met God se Wil gebruik. Hy moet egter verantwoordelikheid neem vir sy wilsbesluite, want hy het vryheid van wil en intelligensie ontvang. Omdat God se wil in sy hart geplaas is, moet hy dit dus erken en gehoorsaam, indien hy in staat wil wees om voort te gaan om te bestaan voor God wanneer verantwoording eendag van hom geëis word. Hy sal verantwoording moet doen vir die wenslike gebruik van sy geestelik geskepte uiterlike vorm, sowel as vir die skeppings wat hy vrywillig tot stand gebring het, want alles moet in ooreenstemming met God se Wil wees en dus die hoër ontwikkeling van die geestelike essensie dien, anders sal sy onwilligheid teen God se wil staan. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205