BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 520

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Ontwikkeling is 'n saak van vrye wil en nie God se willekeurige gebruik van krag nie 5144 Die goddelike vonk in die mens is sy wegwyser op hierdie aarde, want hy dryf die mens om te doen wat goed is en waarsku hom teen bose dade en gedagtes. Maar net liggies, sodat hy kan, maar nie gehoor en gevoel hoef te word nie, want hy stoot homself nie op die voorgrond nie, in plaas daarvan, word dit verwag van 'n persoon om innerlik te luister en waar te neem. Daarom verg dit eers die persoon se wil om bewus te word van die sagte stem binne-in hom. Daarom kom die wil eerste en alle ander seëninge tree dienooreenkomstig in werking, wat ook die manifestasie van die goddelike vonk in die mens insluit. Die wil is egter vry en kan nie met geweld beïnvloed word nie, nie van bo of van onder nie. Nie God of Sy teenstander bepaal die besluite van 'n persoon nie, maar volgens sy vrye wil oefen hulle hul invloed uit. Dit moet veral genoem word, want dit verander die ewige Godheid se beeld heeltemal, Wie liefde Self is, - wanneer dit geleer word dat die rigting van wil deur God bepaal word, wanneer dit geleer word dat die mens nie sy wil vrylik kan gebruik nie, maar dat die rigting van hierdie wil afhanklik is van God se genade en barmhartigheid. Die feit dat die mens die geleentheid gebied word om sy wil te toets en sy Godgesinde wil te bewys, is beslis 'n daad van goddelike genade en barmhartigheid, maar van watter waarde sou die mens se lewe op aarde wees as sy wil beperk was, en sy ontwikkeling op aarde heeltemal God se werk was, dit wil sê, as sy sukses of mislukking deur Hom bepaal is. ‘n Leer soos hierdie gee aanleiding tot twyfel in God se wysheid en liefde en kan daarom nooit ooreenstem met die waarheid nie. Die mens dra onteenseglik altyd die teregwyser in homself, God se barmhartigheid is altyd herkenbaar, want hierdie sagte stem is ook 'n geskenk van genade, 'n nuttige manier om die mens aan te spoor tot waar hy moet wees volgens God se wil, maar dit word heeltemal aan hom oorgelaat hoe hy die gawe van genade gaan gebruik, anders sal die teregwyser in die hart so hard en waarneembaar klink dat dit gehoor moet word en die persoon sou vervolgens geforseer wees om op te tree soos wat van hom geëis word. Die mens het ‘n vrye wil, wat van die grootste belang is vir sy geestelike ontwikkeling en dit kan nooit ontken word nie, maar nietemin kan woorde misverstaan of verkeerd geïnterpreteer word as die nodige begrip ontbreek ten opsigte van die mens se werklike taak op aarde en watter doelwit hy behoort na te streef. Enigiemand wat dit weet, sal ook onmiddellik die fout van so 'n leer herken, selfs al word dit verdedig as van goddelike oorsprong. God se liefde en wysheid moet altyd beklemtoon word, alles moet God se liefde en wysheid toon, en waar dit betwyfel kan word, ontbreek die goddelike oorsprong van so 'n leer, want God, wat liefgehê wil wees, stel Homself nie sodanig voor dat Hy gevrees moet word nie. ‘n God, wat sy lewende skeppings se liefde wil hê, ten einde hulle vir ewig gelukkig te maak met Sy liefde, sal Homself nie as 'n God van toorn en tirannie voorstel en alle liefde vir hom in die kiem smoor nie. Probeer om die regte betekenis te vind en oordeel nie volgens die letter nie, want die letter maak dood, maar die gees maak lewend. Maar waar die Gees van God werk, word alle sluiers gelig en elke persoon wat gevul is met God se Gees, sal ook Sy Woord verstaan. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205