BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 522

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Bevryding van die siel uit die afgrond deur Jesus Christus - hiernamaals 5153 Die kruis van Christus is die teken van hoop vir almal wat geval het en in hul toestand ongelukkig voel, hetsy op aarde, of in die ryk van die hiernamaals. Die kruis van Christus wys hulle dat daar steeds verlossing is, ‘n uitweg waarlangs mense moet loop om uit die afgrond, uit die ryk van duisternis, tot in die oggend van die lig te kom. Die kruis van Christus is die wegwyser omhoog, wat jou nooit op ‘n dwaalspoor sal bring nie, want die Een Wie aan die kruis gesterf het uit liefde vir die sondige mensdom, is die Een Wie hierdie weg geopen het. Hy het die koopprys vir die bestaande siele in die afgrond betaal en elke siel kan nou van hierdie voorreg gebruik maak, want hierdie weg omhoog is nou oop vir elke siel, op voorwaarde dat sy Jesus Christus, die goddelike Verlosser as haar doelwit gekies het, op voorwaarde dat sy die diepte wil verlaat om Hom te bereik! Dan is sy geregtig op verlossing, dan sal die goddelike Verlosser haar Self ophef vanuit die diepte, dan sal haar sondes weggewas word deur Sy bloed, die sondeskuld sal gekanselleer word en die werk van verlossing sal nie tevergeefs gewees het vir hierdie siel nie. Jesus Christus het vir alle mense gesterf, vir die mense van hierdie huidige tyd, die verlede en die toekoms. Hy het na die hel neergedaal. Hy het ook die seëninge van die daad van verlossing beskikbaar gemaak vir die siele in die afgrond en daar is verlossing vir die siele, selfs in die hiernamaals, maar nooit sonder Hom nie, want slegs die Bloed wat Hy gestort het vir die sonde, kan vergoed vir die sondes van die siel, maar Sy vergifnis moet bewustelik gevra word. In die geestelike sfeer moet Hy erken word as die “Verlosser van sonde”, andersins is bevryding vanuit die duisternis onmoontlik. Die mens Jesus het op aarde ‘n onmeetlike groot daad van liefde volbring en hierdie daad van liefde is ook effektief aan die ander kant in die hiernamaals en Sy Medelye volg selfs die siele wat sonder verlossing van hierdie aarde af oorgegaan het. Tog, net soos op aarde, moet die siel vrywillig uit haar eie verlossing wil hê deur Jesus Christus in die hiernamaals ook, sodat Hy medelye kan hê met haar nood, sodat Sy Liefde haar kan aangryp en haar vanuit die afgrond kan ophef. Om hierdie rede is die kennis van Jesus Christus en Sy daad van Verlossing, sowel as die geloof in beide, uiters belangrik en hierdie kennis moet aan die siele oorgedra word, indien hulle dit nog nie op aarde verwerf het nie. Maar hierdie taak is baie moeiliker as op die aarde, want die siele van die duisternis besit weinig kennis en krag vir waarneming en kan daarom nie maklik onderrig word nie. Desondanks is hul situasie nie hopeloos nie, wanneer hulle in nood is en om hulp vra om verlos te word vanuit hul huidige situasie. Dan sal hulle nie meer heeltemal koppig wees nie en dan kan kennis aan hulle oorgedra word deur voorbidding en liefdevolle instruksies via gedagtes wat hulle in staat sal stel om hulle gedagtes te rig na Jesus Christus, die goddelike Verlosser sodat hulle Hom self kan aanroep. En elke aanroep in geloof en vertroue om Sy hulp sal verhoor word. Nou het die weg omhoog begin en sal stap vir stap gewandel word met Sy hulp. Daar is verlossing vanuit die afgrond, maar nooit sonder Jesus Christus nie! Dit is wat die siele ook moet weet, anders sal hulle nooit hul gedagte na Hom rig nie, Wie hulle alleen kan verlos uit hul nood, Wie in Sy liefde en medelye altyd bereid is om lyding te versag en ’n smartlike toestand te verander na ‘n toestand van geluksaligheid. Tog vereis dit altyd die wese se wil en om die wil korrek te verander, vereis baie voorbidding deur mense met geloof en liefde, wie ook bereidwillig is om hulle te help wat nog ongered is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205