BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 534

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Lewe na die dood, Ernstige aanmaning om daaraan te dink 5180 Aan julle mense op aarde roep Ek ‘n herhaalde waarskuwing toe: Dink aan julle siele en aan julle toestand na die dood. Want dit is ‘n bomate moeilike ommekeer van julle aardse lewe, enkel en alleen met die doel dat julle sal besin oor die dood van julle liggaam en op dit wat daarna gaan kom. Ek wil julle nou al daarop opmerksaam maak en julle in alle liefde op die sware wys wat oor julle sal kom, omdat julle dan daarin sal glo, omdat julle nou nog nie kan glo nie, want julle verwerp nou nog alles wat ernstige waarheid is as fantasie. Julle is in groot gevaar, want julle gaan so maklik deur die aardse lewe heen, asof dit vir ewig sou duur en tog bly daar vir julle nog net so 'n klein tydjie oor, dat ontsteltenis julle sou aangryp indien julle op hoogte sou wees daarvan. Julle verspeel die lewe, onbeduidende sorge hou julle besig en tog is slegs een ding belangrik, naamlik dat julle aan julle siele sal dink, sodat sy al die moeilike gelykmoedig kan verdra om in die ryk hierna die ware lewe in lig en krag te begin. Maar dit is in julle hande in welke toestand julle siel die geesteryk sal ingaan. Steeds dringender vermaan Ek julle om julle gesindheid te verander, wat wel nie sleg hoef te wees nie, maar wat te wêrelds ingestel is om deugdelik te wees vir die geesteryk. Net soos ‘n liefdevolle Vader roep Ek My kinders op aarde toe: Wees besorg oor julle siel, dink aan die eintlike doel van julle lewe en wees haastig, want die tyd tot aan die einde is kort. Verander julleself voordat dit te laat is, dink daaraan welke lot op julle wag wanneer julle aardse lewe ten einde geloop het en glo dat die lewe van die siel nie ophou met die dood van julle liggaam nie, inteendeel dat julle voortleef, maar in die toestand wat julle vir julleself deur die aardse lewe geskep het. Julle is verantwoordelik vir haar lot in die ewigheid, dit wil sê, julle sal self die gevolge van julle lewens op aarde op julle moet neem, naamlik ‘n lot in duisternis, indien julle die lewe verkeerd gebruik het. En julle leef dit verkeerd, wanneer julle sonder geloof en sonder liefde voortgaan, wanneer julle My nie as julle God en Vader erken nie en daarom ook nie My gebooie nakom nie, wanneer julle maar net vir die wêreld leef, maar nie vir die geesteryk nie, wat julle ware vaderland is en wat julle onvermydelik sal moet betrek, wat in sy sfere so verskillend is, dat dit beide die hoogste geluk asook die bitterste kwelling kan beteken vir die siel, na gelang van haar toestand van volwassenheid. En vir hierdie toestand van volwassenheid is julle self verantwoordelik. Dit roep Ek julle weer toe van bo, sodat julle julleself aan ‘n selfondersoek sal onderwerp en julleself sal verander, sodat julle die aardse lewe sal agterlaat om die geestelike lewe van julle siele te bevorder. Luister na My roepstem van bo, besin julle, draai om voordat dit te laat is, want die dag wat Ek aangekondig het, kom onherroeplik. Julle het nie meer veel tyd oor nie, benut dit daarom en dra sorg vir jou siel, sodat julle die einde, wat vlak voor die deur staan, nie hoef te vrees nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205