BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 537

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Poorte van die hel sal dit nie oorweldig nie 5186 Die poorte van die hel sal nie My kerk (gemeente) oorweldig wat Ek Self op aarde gestig het nie. Die hel sal haarself wel open en alles uitspu om die mag en die krag van My teenstander te versterk. Alle duiwels sal tekere gaan teen die klein skare van gelowiges, wie in der waarheid My kerk uitmaak. Die hel self sal haar mure bestorm, maar My kerk sal standhou, want hierdie gelowiges sal oor groot krag beskik. En omdat die einde naby is, probeer Ek nog die mense wat swak is in die geloof, in My kerk op te neem, want ook hulle geloof moet nog sterk en onwankelbaar word voordat die einde kom. Die hel sal geen mag hê oor hom wat vas glo nie, want hulle behoort aan My kerk en Ek, as Stigter van hierdie kerk, sal hom waarlik beskerm teen die aanval van die hel. Julle mense staan kort voor die einde en julle weet nie wat dit beteken nie. Julle weet nie van die geestelike stryd tussen Lig en duisternis, tussen Waarheid en leuen nie. Julle weet nie dat die aarde in totale duisternis is, omdat die mag van die duisternis oor haar heers nie en dat julle mense self aan hom die mag gegee het nie. Die stryd in die wêreld van die geeste is vir julle nog nie duidelik nie, maar dit sal baie vinnig vaste vorm aanneem sodat julle sal sien hoe naby die einde is. Die geloofstryd sal baie spoedig begin. ‘n Stryd wat van die kant van die maghebbers afgekondig sal word teen almal wat nog glo, teen almal wat lid is van ‘n geestesrigting wat My as hul Skepper en Vader erken en wat na die geestelike strewe vanuit ‘n innerlike oortuiging lewe en hulle nie met die aardse dood ophou nie. Al hierdie mense sal aangeval word, boosaardig verdruk en brutaal beveel word om hul geloof te verloën. Julle almal staan voor hierdie stryd, wat nie net julle liggaam nie, maar meer nog julle siele betref, maar wat tog ook die beslissing van julle liggaam sal vereis, omdat julle baie bedreig sal word en dit vir julle byna onmoontlik gemaak sal word om stand te hou. En dan eers sal dit blyk wie aan My ware kerk behoort, wie slegs vir My as die hoogste HEER en MAGHEBBER sal erken en wie My meer sal vrees as die wêreldse gesag. Geseënd is hy wie so ‘n geloof besit, sodat hy werklik lid kan wees van die kerk wat deur My gestig is, geseënd is hy wie hom nie vrees wat wel die liggaam, maar nie die siel kan dood nie, geseënd is hy wie vir hom die krag vir die stryd daar gaan haal waar die egte Leëraanvoerder Homself bevind. Hy sal die oorwinning behaal oor sy vyande, hy sal insien dat die hel niks kan vermag waar die God van Hemel en aarde is nie, waar Sy leërskare stry, wat ook die duiwels se baas sal wees wanneer die hel geopen sal word en sy skuim op die mensdom losgelaat word. Ja My kerk sal standhou en die poorte van die hel sal haar nie oorweldig nie. Die einde is naby en My Woord sal spoedig in vervulling gaan. Daarom, berei julle voor op die tyd wat sal kom, maar vrees dit nie. Want slegs Ek Is die Krag en die Mag en die Heerlikheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205