BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 545

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Hulp vir arme siele - Liefde verlos 5203 In die ryk hierna word alles gewaardeer wat die siele opwaarts help. Die liefde wat nog aan die onryp gees gestuur word, is die enigste verlossingsmiddel solank die gees nie uit eie krag kan opstaan nie, d.w.s. solank sy nog nie in liefde kan werk nie, omdat sy sonder krag is. Alles wat aan hierdie wesens krag besorg, het My seën, omdat dit voortkom uit die beginsel van die liefde. Want die liefde wat deur die mense bewys word aan die onvolmaakte gees moet op die een of ander wyse sy verlossende uitwerking op aarde hê of ook in die hiernamaals. Want geen liefdesvonk is sonder krag nie, dus beteken die werksaamheid in liefde steeds ’n toevoer van krag. Julle mense op aarde sou daarom ontsaglik baie hulp kan verleen, as die liefde julle daartoe sal aanspoor om aan die siele in die hiernamaals te dink wie heeltemal kragteloos is en daarom op hulpverlening aangewese is. En alles wat julle sal doen om hulle krag te gee, alles wat julle sal doen om verlossend te werk, sal vir My welgevallig wees en nooit nutteloos wees nie. Daar is maar so weinig liefde te vind onder die mense op aarde en nog minder dink hulle aan die siele in die hiernamaals, omdat die geloof aan ‘n lewe ná die dood by hulle ontbreek. En bomate bitter is die uitwerking van ongeloof op die siele in die hiernamaals wat onverlos en kragteloos in ‘n donkere omgewing vertoef en wat hulle nie self kan help nie. Elke goeie gedagte aan hulle, elke liefdevolle begeerte vir hul welsyn, is vir hulle ‘n verligting van hul kwelling - en word dankbaar deur hulle aanvaar. Dog juis die siele wat in die duisternis smag, word deur weinig goeie en liefdevolle gedagtes vergesel en hierdie siele is daarom in uiterste nood. Daarom sal julle ook begryp dat die mense wat hulle wil help, deur talryke siele omgewe is en wat probeer om hulle almal smekend kenbaar te maak, omdat hulle gehelp wil word. Julle mense is almal deur sulke siele omring, maar slegs weinig luister na hulle, slegs weinig het die bereidheid en die geloof om hulle te help deur gebed en liefdevolle gedagtes. Maar ontelbares vind geen bemiddelaar op aarde nie en probeer daarom ook in sulke kringe te kom waar kragstrominge merkbaar is. Ook hierdie siele smeek julle om hulp, verskaf dit aan hulle en doen alles wat julle liefde julle ingee. Weet dat My seën steeds met julle sal wees as alleen julle wil om goed te doen, julle sal dryf om hulle te help. Trag na niks anders as om alleen maar hulp te bring nie, want dan kan julle baie kettings losmaak, dan kan julle die gekwelde siele vryheid gee. Julle help hulle voorlopig deur krag aan hulle te stuur, wat hulle dan volgens julle voorbeeld self gebruik, - naamlik dat hulle ook sal wil help soos wat julle hulle gehelp het. Vergeet nooit dat hulle op julle hulp aangewese is nie, al verdoem My genade en barmhartigheid geen wese vir ewig nie. Maar eers moet hulle verharde harte aangeraak word deur ‘n liefdestraal, alvorens hulle My genadegawe kan opneem. En Ekself lei hierdie siele wat nog aansporing nodig het na julle mense, om hul ontwikkelingsgang in die hiernamaals te begin. Maar sonder liefdevolle hulp sal hulle nog eindelose tye in dieselfde toestand smag en sal nie die weg na bo vind nie. Bid vir hulle en vergeet hulle nie, want die leed is onmeetlik wat hul liefdeloosheid en ongeloof hul besorg het. Maar as julle hulle wil help, is ook Ek met My genade en barmhartigheid altyd bereid om hulle omhoog te trek uit die nag van die dood - na die lig van die lewe. Want Ek kan dan nie julle liefde weerstaan wat julle aan die ongelukkige siele in die hiernamaals toegestuur het nie - en Ek vergeef hulle hul skuld, terwille van julle liefde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205