BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 55

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Geestelike verlossing is die enigste doel 3743 Die groot Gees van die ewigheid vul die oneindigheid, die heelal met al Haar skeppinge, en Sy Wil regeer die skepping doelgerig met Wysheid en Liefde. Maar die laaste en enigste doel is die verlossing van die gebonde geeste. Die doel van elke aksie in die oneindige ruimte is nooit om terug te val nie, maar om vordering te maak en daarom is alles goed wat deur die Wil van God bestem of toegelaat word, d.w.s. uiteindelik dien dit altyd die vooruitgang van die ontwikkelende gees, mits die menslike vrye wil nie die geestelike vordering verhoed nie. Solank as wat julle dit in gedagte sal hou, hoef julle niks te doen nie, behalwe om julle wil ondergeskik aan God se wil te stel. Julle moet net altyd toelaat dat julle gelei word sonder innerlike weerstand en julle sal die doel bereik, julle sal gou vry word en God se oneindige Liefde en die Wysheid van Sy heerskappy erken, en die wenslikheid van elke gebeurtenis in die loop van julle lewe. Maar so lank as wat julle geen kennis van Sy ewige plan van verlossing het nie, sal julle nie in staat wees om begrip te monster vir die individu se lot nie, vir mense se ongelukkige bestaan, vir alle soorte van swaarkry en lyding. Laat julle dus geleer word deur diegene wat weet, aanvaar hul verduidelikings; aanvaar hulle as God se boodskappers, wat die taak het om die waarheid aan julle te bring, sodat julle bewus kan word van die doel van julle lewens, van julle ewige bestemming. Dan sal julle ook leer om God se heerskappy en werk te erken en te verstaan, sodat julle jul vertrouend aan Hom kan toevertrou en Hom in staat stel om julle te lei om die regte doel te bereik. Die Gees Wie die oneindige beheer neem 'n belangstelling in die kleinste en mees onbeduidende wese en rig dit in ooreenstemming met Sy wil, dus hoeveel te meer sal Hy sorg vir die lewende skeppings wie Hy wil voorberei na Sy beeld, in God-gelykvormigheid, in volmaakte mense soos Hy, wat eendag kreatief en aktief sal wees in volle vryheid en met oorvloed van krag. Julle mense is hierdie lewende skeppings en dus word julle gekonfronteer deur 'n groot doel, naamlik die verwesenliking van dit wat voortdurend deur God ondersteun word, en Sy hulp bestaan uit baie verskillende maniere wat alles afhang van julle nakoming en graad van volwassenheid. Beskou julleself as Sy lewende skeppings en onderwerp julleself, julle siele en julle liggame, aan God as julle ewige Skepper, en laat julle gevorm word in ooreenstemming met Sy wil, deur heeltemal julle wil aan Hom te gee en laat alles net aan Hom oor. Sien julleself as Sy ewige kinders wat Hy in volmaaktheid wil verhoog, en hĂȘ volle vertroue in die Vader, dan sal Sy werk van onderrig slaag sonder om julle vrye wil te beperk. Gee julle heeltemal oor aan God sonder enige weerstand en Sy werk van die omvorming van julle siele sal nie lank neem nie, en julle sal verlos word van alle lyding aan liggaam en siel. Die Vader van die ewigheid sal Sy kinders na Hom trek en julle sal gelukkig wees om naby aan Hom te wees vir alle ewighede. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205