BOEK 2 - OPENBARINGE EN PROFESIE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 550

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578.

Geestelike hoogmoed - die grootste gevaar 5214 Geestelike hoogmoed sal nog baie mense tot ’n val bring, want dit verhinder hulle om die waarheid in te sien. En gevolglik sal hulle ook nooit die waarheid kan besit nie, omdat die waarheid sigself nooit aan die mense opdring nie, maar bereidwillig deur hulle aanvaar moet word. Die mens wat aanmatigend van gees is, neem geen onderrig aan nie, al sou dit vanuit die hemel na hom toe kom. Want solank hy aanmatigend van gees is, is hy nog in die mag van die Satan, wat deur aanmatiging teen My geval het en wat alles saam omlaag trek, wat net soos hy, in selfverheffing volhard. Geestelike hoogmoed kleef aan almal wat ’n afwysende houding het teenoor My Woord van bo. Want hulle vind dit nie nodig om te ondersoek nie, anders sou hulle dit as My Woord herken het, omdat dit as sodanig herkenbaar is vir elkeen wat van goeie wil is. Ek gee die mense geen gawe wat vir hulle soos onverteerbare kos is, wat hul hart en hul verstand nie kan aanneem omdat dit onverstaanbaar is nie. Wat Ek die mense van bo stuur, is ware brood uit die hemel, dus die beste voedsel vir 'n mensekind wat sy doel moet bereik in die aardse lewe. En omdat Ek kan insien dat die kos goed en heilsaam is vir My skepsels, sal dit ook geen ander uitwerking hê waar dieselfde wil om te verstaan teenwoordig is nie. Maar wie nie wil verstaan nie, het 'n aanmatigende gees. Hy stel menslike kennis hoër, dus slaan hy die verstand hoër aan as die Gees, wat homself in die mens openbaar, waar die reg aan hom verleen word. Hy glo nie in die werksaamheid van die Gees in die mens nie, omdat hy dan iets goddeliks moet erken, maar sy wese is nog so vol van die sataniese gees, omdat hy homself te verhewe waan en nie in nederigheid die werksaamheid van die Gees in die mens toelaat nie. Hy is blind solank hy geestelik aanmatigend is, want hy het 'n duidelike merk dat hy aan die satan behoort, wie deur aanmatiging geval het. Geestelike hoogmoed is die grootste boosheid, want dit maak die toestuur van genade onmoontlik, omdat die wil om die genade aan te neem, ook die besef van 'n swakheid en hulpbehoewendheid is, maar hoogmoed laat dit nooit toe nie. Maar geen mens kan sonder genade opwaarts klim nie. Gevolglik bly die gees hoogmoedig in die diepte, want die satan het hom gevang en hou hom in sy ban. En hy sal ook altyd teen die waarheid stry, want hy staan in diens van die duistere mag en is 'n gewillige arbeider vir die leuenvors. Die geestelik aanmatigende mens neem sy kennis slegs van buite af in ontvangs. Hy oorlaai slegs sy verstand, maar die hart weet niks hiervan nie en kan daarom ook nie oordeel nie. En hoe meer sy verstand opneem, des te meer aanmatigend word sy wese. En die baie kennis wat hy van buite af opneem, word sy ondergang. Oordadig baie verstandelike kennis is nog erger as aardse rykdom. Want dit kan van hom afgeneem word, maar die kennis gee hy nie prys nie. En hy kan slegs deur buitengewone liggaamlike lyding uit hierdie droom gehelp word, indien sy siel nie heeltemal verhard is nie en ook nie deur leed sag en deemoedig geword het nie. Dan het die satan hom geheel in sy mag en dit sal eindelose tye duur voordat hy hom sal loslaat, voordat die wese vrywillig na My sal terugkeer en hom deemoedig onder My plaas. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205